SA-diplomaat beklemtoon wêreldmoonthede se dubbele standaarde ʼn Suid-Afrikaanse diplomaat Nozipho Mxakato Diseko beklemtoon die dubbele standaarde van groot lande wanneer hulle globale probleme hanteer. Sy het by ʼn Unisa-simposium gepraat oor Suid-Afrika se neutrale posisie oor die veranderende geografiese ontwikkelings wat deur sommige in die openbare diskoers uitgedaag word. In reaksie op die Israel-Palestynse konflik,...
November 14, 2024
Tag: standaarde
Home
standaarde
Post
October 13, 2023October 13, 2023Uncategorized
Hamas het geen basiese standaarde van ordentlikheid nie
Hamas het geen basiese standaarde van ordentlikheid nie Amerika se minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sê terroriste-organisasies soos Hamas het geen ontsag vir die oppergesag van die reg, humanitêre reëls en regte, of enige standaard vir menslike ordentlikheid nie. Hy het Israel besoek waar hy dié land verseker het van Amerika se volle ondersteuning....
Post
August 25, 2023August 25, 2023Uncategorized
Zim-verkiesing voldoen nie aan standaarde – Kosmos 94.1
EU: Zim-verkiesing voldoen nie aan standaarde Die Europese Unie het by die Afrika-Unie en die SAOG se verkiesingswaarnemingsending aangesluit. Hulle sê dat die Zimbabwe-verkiesingskommissie beter kon gevaar het in die land se algemene verkiesings. Die hoof van die Europese Unie-sending, Fabio Castaldo, het by die lewering van hul voorlopige verslag gesê dat die gebrek aan...