Slowakye se pro-Russiese standpunt duur voort Slowakye se nasionalisties-linkse regeringskandidaat Peter Pellegrini het die presidensiële verkiesing gewen, wat die houvas van die pro-Russiese eerste minister Robert Fico versterk. AFP berig Fico, wat in Oktober die vierde keer verkies is, het die land se buitelandse beleid meer pro-Russies gemaak en hervorming ingestel vir die strafregwet en...
Tag: standpunt
Swapo-jeugliga herhaal standpunt teen homoseksualiteit
Swapo-jeugliga herhaal standpunt teen homoseksualiteit Die Swapo-jeugliga het kennis geneem van die arrestasie van ‘n lid wat ook as raadslid in die Gobabis-munisipaliteit dien, na bewerings van seksuele misbruik waarby ‘n tiener betrokke is. Die liga veroordeel in die sterkste moontlike terme wat hy noem die veragtelike en verregaande dade van beweerde seksuele aanranding. Die...
Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’
Plato het DA verlaat weens ‘standpunt oor Israel-Palestina-konflik’ Die voormalige DA-burgemeester van Kaapstad, Dan Plato, sê hy het die party verlaat weens sy standpunt oor die Israels-Palestynse konflik, en sê die DA onderdruk sommige lede se pro-Palestynse sienings. Hy is die soveelste hoëprofiel-DA-lid om die party te verlaat en het aangekondig hy sluit aan by...
NLU maak standpunt oor grondbelasting duidelik
NLU maak standpunt oor grondbelasting duidelik Die Namibiese Landbou-unie sê na aanleiding van berigte, herhaal hy sy standpunt oor sake rakende grondhervorming en grondbelasting. Die unie erken die ongelykheid betreffende die besit van kommersiële landbougrond ten tye van die land se onafhanklikheid en ondersteun die land se grondhervormingsbeleid. Die unie het geen beswaar teen die...
ANC neem ferm standpunt in teen tweeparty-betrokkendheid
ANC neem ferm standpunt in teen tweeparty-betrokkendheid Die ANC beloof sterk optrede teen sy lede wat betrokke raak by die bedrywighede van ander politieke partye. Hulle is voornemens om lede van die register te verwyder indien hulle betrek word by partye wat die ANC teenstaan. Openbare verteenwoordigers wat betrokke is by tweeparty-optrede kan onmiddellik geskors...
DA het nie standpunt oor Gaza nie, Cachalia bedank
DA het nie standpunt oor Gaza nie, Cachalia bedank Die DA-parlementslid, Ghaleb Cachalia, het bedank met verwysing na onenigheid oor die party se standpunt rakende die Gaza-konflik. Die party aanvaar die bedanking, wat onmiddellik van krag is, maar verwerp Cachalia se redes, en beklemtoon die DA se verbintenis tot vrede en ‘n tweestaat-oplossing. Hulle beskuldig...
Sioniste Federasie vies vir anti-Semitiese standpunt van DIRCO
Sioniste Federasie vies vir anti-Semitiese standpunt van DIRCO Die Suid-Afrikaanse Sioniste Federasie is hoogs ontsteld oor die démarche wat die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking teen die Israeliese ambassadeur in Suid-Afirka uitgereik het. Die federasie sê die departement is uit voeling met die vrye wêreld en die Midde-Ooste se posisie teen die internasionale terroriste...
SA-owerhede neem standpunt teen boelies in
SA-owerhede neem standpunt teen boelies in Die Departement van Basiese Onderwys in Suid-Afrika sê afknouery het geen plek in skole nie, en die departement is daartoe verbind om dit uit te roei. In die jongste voorval is ‘n graad ses-leerder in Thokoza, Ekurhuleni, Maandagaand dood by sy huis aangetref nadat hy na bewering by die skool geboelie is. Die...
Neem standpunt in oor Israel-Palestina, SA regering: Bosa
Neem standpunt in oor Israel-Palestina, SA regering: Bosa Build One South Africa kritiseer die regering omdat hulle nie die oorlog tussen Israel en die Palestyne uitdruklik veroordeel nie. Die party voer aan daar is geen regverdiging vir die onlangse aanvalle deur Hamas nie. Die konflik het gelei tot verskeie burgerlike ongevalle, insluitende Suid-Afrikaners. Bosa se...
Maimane maan Ramaphosa om standpunt in te neem oor Zim – Kosmos 94.1
Maimane maan Ramaphosa om standpunt in te neem oor Zim Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, doen ‘n beroep op president Cyril Ramaphosa en die ANC om ‘n sterk en beginselvaste standpunt in te neem oor die uitslag van die Zimbabwiese verkiesing. President Emmerson Mnangagwa is vir ‘n tweede termyn verkies nadat hy...