Swakopmund-inwoner wil lengte van Namibië stap ‘n Inwoner van Swakopmund, Ray Sasman, beplan om die lengte van Namibië stap, van die suide na die noorde, in ‘n poging om fondse in te samel vir die beoogde Narraville-jeugsentrum in Walvisbaai. Sasman, ’n geregistreerde masseerterapeut en akupunkturis, sê sy sal op 1 Mei by Noordoewer begin stap,...
Tag: Stap
Eerste stap om Auasweg ‘n dubbelbaan te maak, geneem
Eerste stap om Auasweg ‘n dubbelbaan te maak, geneem Die publiek word uitgenooi om deel te neem aan die openbare konsultasieproses vir uitbreiding van Auasweg. Die Paaie-owerheid, in samewerking met Stad Windhoek wil die roete in ‘n dubbelbaan verander, vanaf Mandume Ndemufayo-rylaan tot by Sean McBride. Lithon Project Consultants hanteer die omgewingsimpakstudie en belanghebbendes kan...
Transnet reddingsboei ‘stap in regte rigting’
Transnet reddingsboei ‘stap in regte rigting’ Die Padvragvereniging se uitvoerende hoof, Gavin Kelly, sê die toekenning van ‘n reddingsboei ter waarde van 47 miljard Suid-Afrikaanse rand aan Transnet vir sy herstelplan is ‘n stap in die regte rigting. Hy sê Transnet het al voorheen toekennings en vermoedelik reddingsboeie van die Tesourie ontvang en die vraag...
VF+ sê onderwys, kultuur stap hand aan hand
VF+ sê onderwys, kultuur stap hand aan hand Die Vryheidsfront Plus sê Suid-Afrikaanse onderwysinstellings moet in kultuurgemeenskappe geanker wees en hulle moet die reg hê om aan die bestuur en ontwikkeling van privaat- én openbare onderwysinstellings deel te neem. Wynand Boshoff van die party sê dit is in die bepalings van die Verenigde Nasies se...
TikTok ‘dokter’ stap vry uit hof
TikTok ‘dokter’ stap vry uit hof Die Landdroshof in Johannesburg het die saak teen die vals dokter, Matthew Lani, laat vaar. Die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig Lani is uit aanhouding vrygelaat nadat die saak nie op die hofrol geplaas is nie. Die Gautengse Gesondheidsdepartement het vroeër hierdie maand ‘n saak teen Lani geopen. Hy is...
Dupont een stap nader aan kwarteindstryd
Dupont een stap nader aan kwarteindstryd Rugby: Die kaptein van Frankryk, Antoine Dupont, is ʼn betekenisvolle stap nader daaraan om in die naweek se Wêreldbeker kwarteindstryd teen die Springbokke te speel, nadat die chirurg wat sy gekraakte wangbeen geopereer het, hom die groen lig gegee het om weer voluit te oefen. Die 26-jarige skrumskakel is...
VBS-verhoor word voortgesit, stap verwelkom
VBS-verhoor word voortgesit, stap verwelkom ActionSA verwelkom die hervatting van die VBS-bankkapingverhoor, wat saamval met die bevindinge van ‘n parlementêre etiekkomitee wat bewerings bevestig teen hooggeplaaste amptenare van die EFF. Die VBS-verhoor is in die Hooggeregshof in Pretoria hervat, jare nadat die forensiese ondersoekverslag van advokaat Terry Motau die korrupsie aan die lig gebring het....
Stap en trap teen kanker – Kosmos 94.1
Stap en trap teen kanker Namibiërs word uitgenooi om môre in die hoofstad te trap en stap om te help in die stryd teen kanker. Dit is ten bate van die Bank Windhoek Appel-projek van die Kankervereniging van Namibië. Individue en groepe kan by die Grove Mall deelneem en appels en appelsap kan ook by...