Tag: steel

Home steel
Angolese steel blykbaar Ohangwena se bees
Post

Angolese steel blykbaar Ohangwena se bees

Angolese steel blykbaar Ohangwena se bees Veediefstal bly steeds ‘n groot probleem in Namibië. Tussen Mei 2021 en April 2023 is 23 791 stuks vee in sewe streke gesteel, terwyl daar 201 vee in die Ohangwena-streek gesteel is. In Junie verlede jaar het die inspekteur-generaal van die Namibiese Polisie, luitenant-generaal Joseph Shikongo, met die Namibiese...

Diewe steel haelgeweer, gemonteerde kluis
Post

Diewe steel haelgeweer, gemonteerde kluis

Diewe steel haelgeweer, gemonteerde kluis Die polisie in Windhoek ondersoek ‘n saak van huisbraak en diefstal nadat ‘n huis in Fouriestraat, Pionierspark oor die naweek beroof is. Volgens die misdaadverslag het die diewe die agterplaas vanuit die rivier betree en die huis se voordeur oopgebreek. Die alarm het afgegaan maar die gekontrakteerde sekuriteitsmaatskappy het nie...

Skurke steel Stad Windhoek se plante
Post

Skurke steel Stad Windhoek se plante

Skurke steel Stad Windhoek se plante Die Stad Windhoek gee sy misnoë te kenne nadat al die bome en struike wat langs Onafhanklikheidslaan geplant is ter viering van die onlangse boomplantdag, uitgegrawe en gesteel is. Hy sê hierdie misdaad vind regdeur die stad plaas en belemmer sy planne om openbare ruimtes te verfraai. Sy tuin-spanne...

Numsa sê owerhede moet ingryp by SA Steel Mills
Post

Numsa sê owerhede moet ingryp by SA Steel Mills

Numsa sê owerhede moet ingryp by SA Steel Mills Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa doen ‘n beroep op die arbeidsdepartement om in te gryp by SA Steel Mills in Sedibeng, Gauteng, nadat gesmelte staal vier werkers verlede week gebrand het. Die bestuur skryf die ongeluk toe aan ‘n verkoelingswaterpomp wat stukkend was. Die vakbond beskuldig...

Post

Steel minister expresses confidence on Ejeh of Ankpa’s reign

The Minister of Steel Development, Prince Shuaibu Abubakar-Audu, on Saturday expressed confidence that the reign of the new Ejeh of Ankpa, Alhaji Abubakar Ahmed-Yakubu, will bring about peaceful coexistence and development in Ankpa local government Area (LGA) of Kogi. The News Agency of Nigeria (NAN) reports that the minister made the remark in Ankpa at...

Springbok-polisiehoof steel blykbaar amper R300 000 – Kosmos 94.1
Post

Springbok-polisiehoof steel blykbaar amper R300 000 – Kosmos 94.1

Springbok-polisiehoof steel blykbaar amper R300 000 Die hoof van die Noord-Kaapse Valke, Stephen Mabuela, sê hy is teleurgesteld oor die arrestasie van die 49-jarige waarnemende stasiebevelvoerder van die Springbok-polisie vir diefstal. Nomvula Jacobs word aangekla van diefstal ter waarde van meer as 290 000 Suid-Afrikaanse rand uit die stasie se kluis. Die Valke se woordvoerder,...

Man skok dood toe hy koperkabels in Noorde wou steel – Kosmos 94.1
Post

Man skok dood toe hy koperkabels in Noorde wou steel – Kosmos 94.1

Man skok dood toe hy koperkabels in Noorde wou steel Nes in Suid-Afrika, neem die diefstal van koperkabels plaaslik toe en owerhede het kommer oor skrootmetaal-handelaars wat die gesteelde kabels aankoop. Intussen word daar berig dat ‘n 21-jarige man by die Ekamba-nedersetting naby Ongwediva doodgeskok het toe by probeer het om koperkabels te steel. Die kabels was hoëspanning kabels wat aan ‘n transformator gekoppel was...

Zuma ‘steel’ blykbaar R120 000 se skilderye – Kosmos 94.1
Post

Zuma ‘steel’ blykbaar R120 000 se skilderye – Kosmos 94.1

Zuma ‘steel’ blykbaar R120 000 se skilderye ‘n Spotprenttekenaar en skilder van KwaZulu-Natal beweer oudpresident Jacob Zuma weier om hom 120 000 Suid-Afrikaanse rand te betaal vir skilderye wat van hom af weggeneem is. Berigte lui Sizwe Sikhakhane beweer die skilderye wat hy geskep het is profieluitbeeldings van Zuma. Hy sê hy het die skilderye...

Katima-gemeenskapslede steel boumateriaal vir skoolkoshuis – Kosmos 94.1
Post

Katima-gemeenskapslede steel boumateriaal vir skoolkoshuis – Kosmos 94.1

Katima-gemeenskapslede steel boumateriaal vir skoolkoshuis Onderwysowerhede op Katima Mulilo is raadop met lede van die gemeenskap wat nie skole bystaan en ondersteun nie. Volgens plaaslike berigte is 11 mense agter tralies nadat 330 000 Namibiese dollar se boumateriaal by die Liselo Gekombineerde Skool op die dorp gesteel is. Die skool sou ‘n koshuis gebou het...