DA se reddingsplan is nie verbeeldingsvlug: Steenhuisen Die DA-leier, John Steenhuisen, sê ánders as die meeste ander partye wat aan vanjaar se nasionale en provinsiale verkiesing deelneem, is die party se reddingsplan vir Suid-Afrika nie ‘n verbeeldingsvlug nie. Hy het ondersteuners tydens die party se manifesbekendstelling by die Uniegebou in Pretoria toegespreek. Steenhuisen sê dit...
Tag: Steenhuisen
Cyril is lafhartig, sê Steenhuisen
Cyril is lafhartig, sê Steenhuisen Die DA-leier John Steenhuisen het president Cyril Ramaphosa beskuldig van lafhartigheid omdat hy misluk om die land se uitdagings te pak. Steenhuisen se opmerking volg op die vrystelling van beweerde opnames wat die hoër onderwys-minister, Blade Nzimande en die raadsvoorsitter van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Ernest Khosa, betrek...
Steenhuisen dien klag in teen Ramaphosa
Steenhuisen dien klag in teen Ramaphosa Die DA-leier, John Steenhuisen, het ‘n formele klagte by die Menseregtekommissie ingedien teen president Cyril Ramaphosa. Dit is weens die sentrale rol wat hy volgens die DA gespeel het om die land se huidige verwoestende werklikheid te bewerkstellig, met byna 5 miljoen van Suid-Afrika se kinders wat honger ly....
Steenhuisen looi Ramaphosa vir bywoning van Zim-inhuldiging – Kosmos 94.1
Steenhuisen looi Ramaphosa vir bywoning van Zim-inhuldiging Die leier van die DA, John Steenhuisen, kritiseer president Cyril Ramaphosa omdat hy Emmerson Mnangagwa se inhuldiging as president van Zimbabwe bygewoon het. Steenhuisen meen Ramaphosa se steun aan die Zanu-PF-regime verontagsaam die lyding van die mense van Zimbabwe en Suid-Afrika se grondbeginsels van demokrasie en vryheid. Hy...
Steenhuisen likely to be leader of government business if coalition parties are successful in 2024
If the Multiparty Charter of South Africa is successful in next year’s election, the leader of the DA, John Steenhuisen, is poised to lead government business. News24 reports that in the current government, the leader of government business is the deputy president of the country, however, the pact has not been explicit in its communication...
ANC sal in ’24 waai – Steenhuisen – Kosmos 94.1
ANC sal in ’24 waai – Steenhuisen Die DA-leier John Steenhuisen sê volgende jaar gaan Suid-Afrika se Moonshot-verkiesing wees, met opposisiepartye wat ’n reusesprong vorentoe gaan neem. Hy meen die ANC gaan onttroon word. ’n Veelparty nasionale konvensie word vandag en môre in Kempton Park in Johannesburg gehou. Steenhuisen sê die land het dringend ’n...
ANC sê Steenhuisen het net Gr. 12, verstaan nie kwytskeldingbepalings nie – Kosmos 94.1
ANC sê Steenhuisen het net Gr. 12, verstaan nie kwytskeldingbepalings nie Die ANC in KwaZulu-Natal verwelkom die spesiale kwytskelding van oudpresident Jacob Zuma se vonnis. Die provinsiale voorsitter, Siboniso Duma, veroordeel egter die leier van die DA, John Steenhuisen, se reaksie op Zuma se vrylating. Steenhuisen het in ‘n mediaverklaring beklemtoon die besluit is manipulerend...