Tag: stelsel

Home stelsel
Stelsel vir landbou-statistiek word ondersoek
Post

Stelsel vir landbou-statistiek word ondersoek

Stelsel vir landbou-statistiek word ondersoek Die Namibiese Statistieke-agentskap het saam met met VN se Voedsel- en Landbou-organisasie ‘n slypskool aangebied om landbou en landelike statistieke te bevorder in ‘n geïntegreerde stelsel van statistiek, ook oor voedselproduksie. Die kommunikasiebeampte by die agentskap Andreas Sheya sê dit vorm deel van ‘n globale strategie… Post navigation Source link

Eskom se stelsel nie betroubaar nie, sê minister
Post

Eskom se stelsel nie betroubaar nie, sê minister

Eskom se stelsel nie betroubaar nie, sê minister Die buurland se elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, sê Eskom se stelsel is nie betroubaar nie en dit lei tot verskillende fases beurtkrag. Hy het die media in Pretoria ingelig oor die instelling van die Energie-aksieplan. Ramokgopa sê Eskom se span het daarin geslaag om instandhouding by opwekkingseenhede te...

Arbeid se aanlyn indiensneming stelsel buitewerking
Post

Arbeid se aanlyn indiensneming stelsel buitewerking

Arbeid se aanlyn indiensneming stelsel buitewerking Die arbeidsministerie se aanlyn indiensneming stelsel is tans nie beskikbaar nie. Volgens ‘n persverklaring werk die ministerie aan die stelsel se doetreffendheid. Geen werksoekers kan tans registetreer nie en die ministerie se waarnemende uitvoerende direkteur, Kyllikki Sahlahla voeg by dat geen stappe teen aangewese werkgewers geneem sal word as...

Stelsel kan turbulensie met meer as 80% verminder.
Post

Stelsel kan turbulensie met meer as 80% verminder.

Stelsel kan turbulensie met meer as 80% verminder. ‘n Oostenrykse maatskappy Turbulence Solutions beoog om lugreise te revolusioneer met sy Turbulence Cancelling-stelsel. Die tegnologie, wat die installering van sensors en klein flappies op vliegtuigvlerke behels, genereer teen-turbulensie om ‘n gladder rit deur onstuimige weer te bied. Die stelsel het ten doel om turbulensie wat passasiers...

Eerste hernubare energie in stelsel in Kaapstad – Kosmos 94.1
Post

Eerste hernubare energie in stelsel in Kaapstad – Kosmos 94.1

Eerste hernubare energie in stelsel in Kaapstad Growthpoint Properties het die eerste party geword wat in samewerking met die gelisensieerde elektrisiteitshandelaar, Etana Energy, hernubare energie deur Stad Kaapstad se kragnetwerk stuur. Elektrisiteit word tussen twee privaat partye gekoop en verkoop en die bestaande netwerk word gebruik om dit selfs oor lang afstande van die opwekkingsterrein...