Faye het 54% van die stemme Die opposisiekandidaat Bassirou Diomaye Faye het meer as 54 persent van die stemme in Senegal se presidensiële verkiesing gewen. Die regerende koalisiekandidaat Amadou Ba het 35 persent van die stemme op hom verenig. Die Dakar-appèlhof het die voorlopige uitslae bekend gemaak. Faye word op 44 jaar, die jongste president...
Tag: stemme
Al-Sisi vat amper 90% van stemme
Al-Sisi vat amper 90% van stemme Die president van Egipte, Abdel Fattah al-Sisi, het met 89,6 persent van die stemme ‘n nuwe termyn van ses jaar beklink. ‘n Ongekende 66,8 persent van die kiesers het gestem. Meer as 39 miljoen het hul stemme uitgebring vir Sisi, ‘n voormalige hoof van die weermag wat al ‘n...
Mbeki sal nie stemme vir ANC werf nie
Mbeki sal nie stemme vir ANC werf nie Oudpresident Thabo Mbeki het sy besluit herhaal om nie in die komende verkiesing vir die ANC stemme te werf nie. In sy toespraak by die Thabo Mbeki African School of Public and International Affairs by Unisa het Mbeki die party gekritiseer en dit as gierig, korrup en...
Vroue wat sterf in geslagsgeweld kos Swapo stemme – Sioka
Vroue wat sterf in geslagsgeweld kos Swapo stemme – Sioka Aanmerkings deur die minister van geslagsgelykheid en kinderwelsyn, Doreen Sioka, het wyd reaksie uitgelok. Sioka, wat reeds ‘n geruime tyd gebuk gaan onder kritiek vir haar trae reaksies op geslagsgeweld en die feit dat sy nooit na vore tree nie, het gesê die kwessie van...
Voedselbystand is om stemme te werf, dis mos Swapo-kos – Kosmos 94.1
Voedselbystand is om stemme te werf, dis mos Swapo-kos Die PDM sê die meer as 890 miljoen Namibiese dollar wat die regering begroot het vir voedselbystand is om stemme te werf. Die party-president McHenry Venaani sê gemeenskappe word ingelig dat dit Swapo-kos is, en vir Swapo moet daar gestem word. Post navigation Source link
Republikeine vry in Iowa vir stemme – Kosmos 94.1
Republikeine vry in Iowa vir stemme Dit was ‘n besige naweek by die Iowa-skou met verskeie top-kandidate vir die Republikeinse nominasie wat gevry het na ondersteuners. Die skou is uiters belangrik om dat dit derduisende besoekers lok en Iowa self is net so belangrik omdat die eerste Republikeinse koukus einde Januarie daar gehou sal word....
Republikeine vry na geld, stemme in Iowa – Kosmos 94.1
Republikeine vry na geld, stemme in Iowa Dertien Republikeinse presidentskandidate het die podium in die vroeë stemgeregtigde deelstaat Iowa gedeel met Donald Trump wat steeds peilings oorheers ondanks die talle regsake wat hy in die gesig staar. Die kandidate het die Lincoln fondsinsameling bygewoon en die geleentheid gebruik om skenkers en plaaslike partyleiers toe te...
ANC gebruik boukontrakte om stemme te werf – Kosmos 94.1
DA: ANC gebruik boukontrakte om stemme te werf Die DA in Gauteng sê dit is onrusbarend dat die ANC in die provinsie boukontrakte gebruik om stemme te werf en kader-ontplooiing bevorder voor die 2024-verkiesing. Volgens ʼn woordvoerder van die DA, Fred Nel, het die party geloofwaardige inligting ontvang dat die ANC die herstel van die...