Tag: sterf

Home sterf
Agt mense sterf toe vissersboot sink in Mosambiek
Post

Agt mense sterf toe vissersboot sink in Mosambiek

Agt mense sterf toe vissersboot sink in Mosambiek ‘n Vissersboot het in die Zambezi-rivier in sentraal-Mosambiek gesink en agt mense, waaronder ses kinders, is dood. Dit volg ‘n week nadat byna 100 mense, baie van hulle kinders, dood is toe ‘n skip sowat ‘n duidend kilometer verder noord gesink het. Die administrateur van die Caia-gebied,...

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding
Post

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding

Nust-student sterf by Stad Windhoek tydens opleiding Stad Windhoek sê ‘n student is tydens die praktiese komponent van nooddiensopleiding oorlede. In ‘n verklaring sê die munisipaliteit dat die 33-jarige manlikestudent, wat by Nust studeer, besig was met opleiding met betrekking tot beperkte ruimtes toe hy sy bewussyn verloor. Paramedici het gepoog om hom by te...

‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders
Post

‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders

‘n Tradisionele troue en toe sterf 63 hoenders ’n Tradisionele Indiese trou-optog met luid musiek, vuurwerke, danse en ’n marsjerende blaasorkes in blink baadjies word blameer vir die dood van 63 hoenders. Ranjit Kumar Parida sê die partytjie het met ‘n vreeslike geraas net voor midderdag by sy pluimveeplaas in die oostelike deelstaat Odisha verby...

Wêreld se oudste man sterf
Post

Wêreld se oudste man sterf

Wêreld se oudste man sterf Maroela Media berig dat die wêreld se oudste man, Juan Vicente Pérez Mora, in die ouderdom van 114 jaar oorlede is. Pérez, wat in 2022 deur Guinness World Records as die oudste man ter wêreld gesertifiseer is, is Dinsdag oorlede.Venezuela se staatshoof, pres. Nicolas Maduro, het die nuus op die...

Vrou sterf na sy kakkerlak-gif drink
Post

Vrou sterf na sy kakkerlak-gif drink

Vrou sterf na sy kakkerlak-gif drink ‘n 41-jarige vrou van die enkelkwartiere in Mondesa, Swakopmund, het volgens ‘n polisieverslag selfmoord gepleeg deur kakkerlak-gif te drink. Vriende van die oorledene, Natalia Matias, het met haar na die Swakopmund Staatshospitaal gehaas, maar sy is by aankoms dood verklaar. Haar oorskot is tans in die hospitaal se lykshuis...

Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe
Post

Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe

Ses-maande oue seuntjie sterf, wag week vir vervoer kliniek toe Die tragiese dood van ‘n ses-maande-oue seuntjie het weer die land se gebrek aan ambulanse, veral in landelike gebiede, in fokus geplaas. Die ma van Paul Katiisa, van Okamatapati in die Otjozondjupa-streek, het volgens ‘n polisieverslag vanaf verlede Maandag probeer om ‘n geleentheid te kry...

Man, 5-jarige seun sterf in minibus-ongeluk
Post

Man, 5-jarige seun sterf in minibus-ongeluk

Man, 5-jarige seun sterf in minibus-ongeluk ‘n Saak van strafbare manslag word deur die polisie in Otavi ondersoek na ‘n 5-jarige seun en ‘n 34-jarige man in ‘n minibus-ongeluk 67km noord van Otjiwarongo op die B1 gesterf het. Die seun is op die toneel dood, maar die man het in ‘n ambulans op pad na...

Louis Gossett jr. sterf op 87
Post

Louis Gossett jr. sterf op 87

Louis Gossett jr. sterf op 87 Louis Gossett jr., die eerste swart man wat die Oscar vir beste ondersteunende akteur gewen het, is in die ouderdom van 87 oorlede. Die New York-gebore akteur het die Oscar-toekenning in 1982 gewen vir sy rol as Sersant Emil Foley in An Officer and a Gentleman. Gossett het ook...

Siriese soldate sterf in Israeli lugaanval
Post

Siriese soldate sterf in Israeli lugaanval

Siriese soldate sterf in Israeli lugaanval ‘n Israeliese lugaanval op Sirië se Aleppo-provinsie het minstens 36 Siriese soldate in ‘n gebied naby Hezbollah-wapenopslagplekke gedood. Dit is volgens die Verenigde Koninkryk-gebaseerde Syrian Observatory for Human Rights, wat byvoeg dat dosyne soldate gewond is. Burgerlikes was onder die dooies en beseerdes, sê die Siriese staatsnuusagentskap Sana. Die...

Post

45 Moria-gangers sterf in busongeluk

Minstens 45 mense is laat gistermiddag dood in ‘n busongeluk op die R518 in die Waterberg-distrik in Limpopo, met die enigste oorlewende ‘n agtjarige meisie. Die bestuurder het blykbaar beheer verloor op die Mmamatlakala-brug naby Mokopane. Die bus het oor die kant van die brug gestort en in vlamme uitgebars toe dit die grond 50...