Tag: steun

Home steun
Heroorweeg jou steun vir Israel: Geingob aan Duitsland
Post

Heroorweeg jou steun vir Israel: Geingob aan Duitsland

Heroorweeg jou steun vir Israel: Geingob aan Duitsland President Hage Geingob doen ‘n beroep op die Duitse regering om sy besluit te heroorweeg, om as ‘n derde party in te tree ter verdediging en ondersteuning van Israel voor die Internasionale Geregshof. Die president spreek in ‘n verklaring diepe kommer uit oor die Duitse regering se...

VN resolusie steun hulp aan Gaza
Post

VN resolusie steun hulp aan Gaza

VN resolusie steun hulp aan Gaza Die VN se Veiligheidsraad vra vir die bevordering van humanitêre bystand vir Gaza, terwyl die VN-hoof sê die manier waarop Israel sy militêre operasie uitvoer, skep “massiewe struikelblokke” om hulpverspreiding binne die gehawende enklawe te help. Die Veiligheidsraad het ‘n resolusie aanvaar om “veilige, ongehinderde en uitgebreide humanitêre toegang”...

Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun
Post

Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun

Japan skenk mildelik om plaaslike boere te steun Farmer Field Schools, ‘n groepgebaseerde volwasse leerbenadering wat boere leer hoe om selfstandig te eksperimenteer en probleme op te los, is aan deelnemers van al 14 streke in Namibië gelewer. Die projek is deur die Verenigde Nasies se Voedsel- en Landbou-organisasie ingestel en die regering van Japan...

Peiling toon meer steun vir kleiner partye in SA
Post

Peiling toon meer steun vir kleiner partye in SA

Peiling toon meer steun vir kleiner partye in SA Die 2023-versoeningspeiling van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening onthul dat sewe uit tien Suid-Afrikaners beplan om in volgende jaar se verkiesing te stem. Die peiling meet vordering met versoening, met meer as 2 000 Suid-Afrikaners wat vrae beantwoord het oor die politieke kultuur, insluiting, maatskaplike...

Woodward steun Farrel se sabbatsverlof
Post

Woodward steun Farrel se sabbatsverlof

Woodward steun Farrel se sabbatsverlof Rugby: Die voormalige afrigter van Engeland, Clive Woodward, hoop meer spelers sal dit oorweeg om sabbatsverlof te neem. Hy loof die besluit van die Engelse kaptein, Owen Farrell, om vir ʼn paar maande nie toetsrugby te speel nie en hom liefs toe te spits op sy eie geesteswelstand asook dié...

VSA se steun vir Israel nie meer so gewild nie
Post

VSA se steun vir Israel nie meer so gewild nie

VSA se steun vir Israel nie meer so gewild nie Openbare steun in Amerika vir Israel se oorlog teen Hamas-militante in Gaza is besig om te kwyn, volgens ‘n nuwe Reuters/Ipsos-peiling. Sowat 32 persent van respondente in die tweedaagse meningspeiling, wat Dinsdag gesluit het, sê “die VSA moet Israel ondersteun” toe hulle gevra is watter...

Jagtersvereniging steun minimum-loon gesprekke – Kosmos 94.1
Post

Jagtersvereniging steun minimum-loon gesprekke – Kosmos 94.1

Jagtersvereniging steun minimum-loon gesprekke Die Gasvryheidsvereniging van Namibië sê ‘n besluit oor die implementering van ‘n minimum loon vir alle sektore van Namibië se ekonomie blyk op hande te wees. Die Namibië Werkgewersfederasie het na Federasie van Namibiese Toerismeverenigings uitgereik, omdat daar ‘n klein geleentheid vir die verskillende sektore kan wees om te onderhandel vir...

PA bevestig steun aan Israel
Post

PA bevestig steun aan Israel

PA bevestig steun aan Israel Die leier van die Patriotic Alliance in Suid-Afrika, Gayton McKenzie, het sy trou aan Israel bevestig te midde van die Gaza-konflik. Dit volg op die leier van die ANC in Gauteng, Panyaza Lesufi, se standpunt teen enige van sy koalisievennote se steun vir Israel terwyl die ANC sy steun aan...

China steun SA se beleggingsveldtog – Kosmos 94.1
Post

China steun SA se beleggingsveldtog – Kosmos 94.1

China steun SA se beleggingsveldtog President Cyril Ramaphosa het China se steun aan die land se beleggingsveldtog, om die ekonomie te verbeter, verwelkom. Tydens die staatsbesoek van die Chinese President, Xi Jinping, het Ramaphosa die belangrikheid benadruk van ‘n omvattende en strategiese vennootskap tussen die twee lande. Hy het ook die noodsaaklikheid beklemtoon van wedersydse...

Unam bied steun ná beweerde selfmoord van dosent – Kosmos 94.1
Post

Unam bied steun ná beweerde selfmoord van dosent – Kosmos 94.1

Unam bied steun ná beweerde selfmoord van dosent Studente en personeel van die Universiteit van Namibië is geskok nadat ‘n vroulike dosent van die Hifikepunye Pohamba-kampus op Ongwediva na bewering selfmoord op die perseel gepleeg het. Die oorledene is geïdentifiseer as die 56-jarige Nuusiku Shaanika. Volgens die Namibiese polisie van die Oshana-streek is haar liggaam...