Frankryk steun Ecowas om staatsgreep in Niger te stuit Frankryk sê hy steun pogings deur lede van die Wes-Afrikaanse blok, Ecowas, om die staatsgreep in Niger te stuit. Die nuwe militêre junta het tot vanaand om terug te staan en grondwetlike orde te herstel of moontlike militêre ingryping in die gesig te staar. Die voormalige...
Tag: steun
Mossadlede steun publiek teen Bibi se hervormings – Kosmos 94.1
Mossadlede steun publiek teen Bibi se hervormings Berigte uit Israel lui dat veterane van Mossad, Israel se buitelandse intelligensiediens, aan protesaksie teen hervormings van die land se regstelsel, deelneem. Verlede week het premier Benjamin Netanyahu se verregse koalisie die eerste fase van die wetgewing deurgevoer. Dit beperk die Hooggeregshof se magte om op te tree...
Weermagbevelvoerders in Niger steun staatsgreep – Kosmos 94.1
Weermagbevelvoerders in Niger steun staatsgreep Die bevelvoerders van die weermag in Niger het hulle steun toegesê aan die leiers van die staatsgreep. Die staatsgreep is uitgevoer deur lede van die presidensiële wag. Die weermag sê dit was noodsaaklik dat onbestendigheid in die land voorkom word, en dat die President, Mohamed Bazoum en sy familie se...
SME’s Compete steun handelsmissie na Zambië – Kosmos 94.1
SME’s Compete steun handelsmissie na Zambië Die Namibiese Kamer van Koophandel en Nywerheid in samewerking met die Walvisbaai Korridor-groep en die Zambiese Kamer van Koophandel en Nywerheid nooi sake-gemeenskappe uit om deel te neem aan die Namibiese handels-missie na Zambië. Dit is in die Zambiese hoofstad Lusaka vir 3 tot 9 Augustus herskeduleer. Veral besighede...
Duitse ambassade steun studies van onderwysers in vak Duits – Kosmos 94.1
Duitse ambassade steun studies van onderwysers in vak Duits Die Duitse ambassade verskaf ‘n beurs van 145 000 Namibiese dollar om die opleiding van onderwysers met die fokus op die vak Duits, te ondersteun. Namibië het ‘n tekort aan gekwalifiseerde en ervare Duitse onderwysers. Die beroep word relatief swak betaal en gevolglik streef baie nie...
Privaat sektor steun hoofsaaklik behuisingsprojekte – Kosmos 94.1
PDM: Privaat sektor steun hoofsaaklik behuisingsprojekte Die amptelike opposisieparty sê die regering moenie Namibiërs probeer mislei met die verskaffing van behuising aan lae-inkomste verdieners nie. Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling sê dit het 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting Okahandja Park oorhandig. Van die 33 huise is...
Macron waarsku Iran oor steun aan Rusland – Kosmos 94.1
Macron waarsku Iran oor steun aan Rusland Die Franse President Emmanuel Macron het ‘n beroep gedoen op sy ampsgenoot in Iran, Ebrahim Raisi, om onmiddellik Teheran se steun vir Rusland se inval in Oekraïne te beëindig, wat die verskaffing van aanvalshommeltuie aan Moskou behels. Internasionale media berig Macron het telefonies die ernstige sekerheids- en humanitêre...