Beleggingsbevordering-ontwikkelingsraad kry stewige begroting Die ontwikkelingsbegroting is in die Nasionale Vergadering deur die minister in die presidensie, Christine //Hoebes, voorgelees. Dit sluit in die begroting wat aan die Nasionale Beleggingsbevordering-ontwikkelingsraad, toegeken is. Die raad is besig met sy eerste vyfjaar-strategie, wat op 1 April verlede jaar begin het en op 31 Maart 2028 eindig. Met...
Tag: stewige
Wes-Kaap kort stewige opposisie – Kosmos 94.1
Wes-Kaap kort stewige opposisie Build One South Africa sê die DA-beheerde Wes-Kaap het ‘n sterk opposisie nodig wat hom aanspreeklik hou om dienslewering en werkskepping te bevorder. Die party het gister sy verkiesingsplakkate vir die verkiesing op 29 Mei buite die Parlement onthul. Die BOSA-leier, Mmusi Maimane sê sy party is daartoe verbind om ‘n...
Capricorn Group spog met stewige resultate
Capricorn Group spog met stewige resultate Capricorn Group het stewige resultate behaal met wins na belasting vir die ses maande geëindig 31 Desember 2023, wat met 18.5 persent tot 827,6 miljoen Namibiese dollar toegeneem het, vergeleke met ‘n wins na belasting van 698,2 miljoen dollar wat in die vergelykende tydperk in die vorige jaar gerapporteer...
SA rand verswak weens stewige Amerikaanse dollar – Kosmos 94.1
SA rand verswak weens stewige Amerikaanse dollar Die Suid-Afrikaanse rand verhandel steeds swakker teen die Amerikaanse dollar, nadat dit tydens Donderdag se handel met net meer as een persent verswak het. Die rand staan op 19 rand 12 sent teenoor die dollar. Die rand verswak weens ‘n stewiger dollar na die Amerikaanse Federale Reserwe se...
Keniane kry bitter swaar, Ruto en LP’s vat stewige verhogings – Kosmos 94.1
Keniane kry bitter swaar, Ruto en LP’s vat stewige verhogings Kenia se president, sy adjunk en ander staatsamptenare sal salarisverhogings ontvang ten spyte van burgers wat diep ekonomiese swaarkry en hoër belasting in die gesig staar. Hulle sal ‘n salarisverhoging van 14 persent oor ‘n tydperk van twee jaar kry met President William Ruto se...
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel – Kosmos 94.1
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê hy sal binnekort boetes instel vir spoed en nie-nakoming van reëls in nasionale parke. Hy sê daar is te veel wetteloosheid wat in parke voorkom en die ministerie sal binnekort maatreëls instel soos om individue wat die wet oortree, te beboet met...