Frans Steyn terug by Cheetahs Die Cheetahs se nuwe direkteur van rugby is ‘n bekende gesig vir liefhebbers van die spel. Die unie se voormalige Springbok-held, Frans Steyn, sal vanaf volgende Woensdag die rol vervul. Die tweemalige Wêreldbeker-wenner het vier maande gelede sy uittrede aangekondig na ʼn lang gesukkel om van ’n kniebesering te herstel....
Tag: Steyn
Frans Steyn tree uit weens beserings – Kosmos 94.1
Rugby: Frans Steyn tree uit weens beserings Rugby: Die twee-malige Wêreldbeker-wenner Frans Steyn het sy uittrede weens beserings aangekondig wat ‘n einde aan sy skitterende loopbaan van 17 jaar bring. Die veteraan-Springbok en Cheetahs-agterspeler sukkel sedert Maart met ‘n kniebesering. Hy sê hy het nie gedink dis hoe sy loopbaan sal eindig nie want elke...
Dijana, Steyn score SA double in Comrades ultramarathon
Tete Dijana and Gerda Steyn completed a South African double by winning the men’s and women’s road races at the Comrades ultramarathon in the southeastern KwaZulu-Natal province on Sunday. Both posted best times in the gruelling annual event, which draws fields of up to 20,000. It began in the inland city of Pietermaritzburg and ended...
Gerda Steyn verpletter Fritz se Comrades-rekord met tien minute – Kosmos 94.1
Padwedlope: Gerda Steyn verpletter Fritz se Comrades-rekord met tien minute Padwedlope: Twee Suid-Afrikaners het vandag rekords by die moordende Comrades-marathon vanaf Durban na Pietermaritzburg laat spat. Tete Dijana van het sy Comrades-titel naelskraap behou en in ‘n rekord-tyd van vyf uur 14 minute en een sekondes gewen. Hy het sewe sekondes voor ‘n aanstormende Piet...