Eeu-herdenking van Lenin se dood ontvang stilswye in Rusland ‘n Eeu na sy dood lê Vladimir Lenin se sorgvuldig bewaarde liggaam in ‘n mausoleum op die Rooi Plein, maar die 1917 Bolsjewistiese rewolusie wat die Sowjetunie gestig het – en die 100ste herdenking van sy heengaan – word vandag grootliks deur gewone Russe geïgnoreer. Min...
Tag: stilswye
Austin vat ‘verantwoordelikheid’ vir stilswye oor hospitalisering
Austin vat ‘verantwoordelikheid’ vir stilswye oor hospitalisering Die Amerikaanse verdedigingsminister, Lloyd Austin, sê hy neem volle verantwoordelikheid vir geheimhouding rondom ‘n voortdurende, weeklange hospitalisasie vir ‘n steeds ongespesifiseerde mediese toestand. Austin, 70, is op Nuwejaarsdag in die Walter Reed Nasionale Militêre Mediese Sentrum opgeneem vir wat die Pentagon gesê het komplikasies na ‘n onlangse mediese...
Geingob verbreek sy stilswye oor selfdegeslaghuwelike – Kosmos 94.1
Geingob verbreek sy stilswye oor selfdegeslaghuwelike President Hage Geingob het vir die eerste keer sy stilswye oor selfdegeslsaghuwelike gebreek. Hage Geingob sê die wetsontwerpe teen selfdegeslaghuwelike wat deur Swapo-parlementslid Jerry Ekandjo in die parlement ingedien is, is nie met behoorlike konsultasie met die party gedoen nie. Die twee wetsontwerpe is in beide die Nasionale Vergadering...