Tag: stoei

Home stoei
Okh-inwoners stoei voort – Kosmos 94.1
Post

Okh-inwoners stoei voort – Kosmos 94.1

Okh-inwoners stoei voort Ontevrede Okahandja-inwoners bevraagteken hoekom hulle in die komende nasionale verkiesing moet stem as hul verkose leiers voortgaan om die pleidooie van die gemeenskap te ignoreer. In ‘n gemeenskapsvergadering wat in Okahandja gehou is, sê die inwoners die kwessies van water, grond en sanitasie bly onopgelos ondanks talle beroepe op raadslede en die...

Okahandja-inwoners stoei voort – Kosmos 94.1
Post

Okahandja-inwoners stoei voort – Kosmos 94.1

Okahandja-inwoners stoei voort Okahandja-inwoners wil verbeterde toegang tot grond en dienste hê, asook voorafbetaalde watermeters. Inwoners van die Promised Land-informele nedersetting beweer dat hulle by verskeie geleenthede versoeke aan die Okahandja-munisipaliteit gerig het, maar dit word geïgnoreer. Sidney Gariseb, ‘n woordvoerder van die groep, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sê die inwoners word...

Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag
Post

Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag

Dordabis stoei oor grond, vergadering vandag Dienslewering and erwe bly ‘n wesenlike uitdaging in Namibië en vanoggend om 11-uur sal ‘n vergadering op Dordabis in die verband plaasvind. ‘n Bakleiery het op die nedersetting voorgekom na ’n groep ontevrede inwoners besluit het om grond onwettig te beset en strukture op te rig. Dit is ‘n...

Prins Harry stoei voort vir polisiebeskerming in Brittanje
Post

Prins Harry stoei voort vir polisiebeskerming in Brittanje

Prins Harry stoei voort vir polisiebeskerming in Brittanje Prins Harry glo dat hy gedwing is om die Verenigde Koninkryk te verlaat en dat hy en sy gesin nooit veilig kan voel tydens besoeke sonder voldoende sekuriteit nie. Hy en sy familie het vroeg in 2020 na Noord-Amerika verhuis. Hy het ‘n saak teen die Britse...

Trustco en NamRA stoei voort in die hof
Post

Trustco en NamRA stoei voort in die hof

Trustco en NamRA stoei voort in die hof Die hoë-profiel saak tussen die Trustco-groep en die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, kom vandag voor regter Shafimana Ueitele vir ‘n statusverhoor voor. Die saak het betrekking tot NamRA wat kennisgewings uitgereik het waardeur hy bankrekeninge van die Trustco-groep wou blokkeer het in ‘n poging om meer as 305 miljoen Namibiese dollar in te samel in belasting en rente. Trustco het...

BoN en Trustco Bank stoei voort in die hof
Post

BoN en Trustco Bank stoei voort in die hof

BoN en Trustco Bank stoei voort in die hof Regter Eileen Rakow sal vanoggend ‘n interlokus-aansoek deur die Bank van Namibië aanhoor in sy aansoek om Trustco Bank te likwideer. Die sentrale bank vra dat Rakow onttrek uit die saak. Die kwessies raak al hoe meer ingewikkeld met Truscto wat op sy beurt die sentrale...

Zambezi-boere stoei voort vir betaling van ’21 se oes – Kosmos 94.1
Post

Zambezi-boere stoei voort vir betaling van ’21 se oes – Kosmos 94.1

Zambezi-boere stoei voort vir betaling van ’21 se oes ‘n Groep bejaarde boere in die gebied van Katima Mulilo sê hulle sal voortgaan om betaling vir mielie-oeste wat hulle reeds in 2021 aan die plaaslike meulenaar verkoop het, te eis. Die boere het middel-Augustus ‘n versoekskrif aan die goewerneur Lawrence Sampofu oorhandig het waarin hulle...