Swak vervaardiging stoot pryse op Die inflasiesyfers wat die week vrygestel is toon weer ‘n styging, terwyl huishoudings onder erge druk verkeer. Inflasie is op 4,7 vir Augustus aangeteken teenoor 4,5 persent in Julie. Ekonoom Gabriel Erastus sê die grootste uitdaging is die tekort aan plaaslike vervaardiging. Die groter meerderheid van goedere wat inwoners van...
November 9, 2024
Tag: stoot
Home
stoot
Post
September 6, 2023September 6, 2023Uncategorized
Swak rand, lae vervaardiging stoot handelstekort op – Kosmos 94.1
Swak rand, lae vervaardiging stoot handelstekort op Die Namibiese Statistieke-agentskap se handelsyfers vir Julie toon die tekort het gegroei tot 3,7 miljard Namibiese dollar, die hoogste sedert Julie 2019. Volgens ‘n ontleding deur Simonis Storm, het die swakker Suid Afrikaanse rand ‘n beduidende rol hierin gespeek. Die rand het met 8,1 persent sedert Julie verlede...
Post
August 2, 2023August 2, 2023Uncategorized
Russiese aanval op silo stoot graanpryse op – Kosmos 94.1
Russiese aanval op silo stoot graanpryse op Rusland het vandag die Oekraïne se belangrikste binnelandse hawe oorkant die Donau-rivier vanaf Roemenië aangeval, wat wêreldwye voedselpryse laat styg het. Die Oekraïnse ministerie van verdediging sê ‘n graansilo is beskadig. Die hawe, oorkant die rivier van die Navo-lid Roemenië, het gedien as die hoof alternatiewe roete uit...