JD Schickerling keer ook terug na Stormers Rugby: Die slot JD Schickerling gaan nou ook terugkeer Kaap toe nadat hy ‘n ooreenkoms van drie jaar met die Stormers onderteken het. Die 28-jarige het in 2016 vir die Stormers begin speel en 40 keer vir hulle uitgedraf voordat hy in 2021 na Japan is. Die indrukwekkende...
Tag: Stormers
VRK-seges vir Stormers en Haaie
VRK-seges vir Stormers en Haaie Rugby: Die Stormers het gisteraand in Kaapstad ‘n lae-telling Verenigde Rugby-kampioenskapswedstryd teen Ulster met 13-7 gewen. Die tuisspan het teen rustyd ‘n agterstand van 7-0 gehad maar ‘n drie deur Evan Roos laat in die wedstryd en ‘n strafskop deur Manie Libbok het die wedstryd in hulle guns geswaai. Die...
Stormers mik na oorwinning teen taai Ulster
Stormers mik na oorwinning teen taai Ulster Rugby: Die Stormers se direkteur van Rugby, John Dobson, sê sy span mik daarna om hulle oorwinning verlede week teen Edinburgh, vanmiddag teen ‘n taai Ulster in Kaapstad te herhaal. Dobson sê hulle het goeie aanvallende rugby in hulle 43-21 sege teen Edinburgh gespeel, maar hulle besef hulle...
Brok Harris verskyn weer vir Stormers
Brok Harris verskyn weer vir Stormers Rugby: Die deurwinterde stut Brok Harris lei Saterdag die Stormers in ‘n vriendskaplike wedstryd teen Northampton Saints in Engeland. Die Stormers kom die eerste keer te staan teen die voorlopers op die punteleer in die Premierskap. Die wedstryd skop half-vyf die middag, Suid-Afrikaanse tyd, af. Daar is meer as...
12 Bokke in groep teen Stormers
12 Bokke in groep teen Stormers Rugby: Byna die helfte van die Bulle se groep vir die Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Stormers in Pretoria is Springbokke. Die direkteur van rugby, Jake White, het 12 toetsspelers ingesluit – 10 in die beginspan en Willie le Roux en Nizaam Carr op die bank. Vir die Stormers keer...
Bulls gereed vir Stormers die naweek
Bulls gereed vir Stormers die naweek Die Vodacom Bulls pak die DHL Stormers eerskomende naweek om 5-uur op Loftus Versfeld in Pretoria. Die Bulle sal probeer om hul derde oorwinning in ‘n ry te behaal en die Stormers hul vyfde. Slegs vyf punte skei die spanne op die punteleer – met die Bulls in die...
Stormers en Bulle wen – Kosmos 94.1
Stormers en Bulle wen Die Stormers het hulle segetog teen hulle Suid-Afrikaanse mededingers in die Verenigde Rugbykampioenskap voortgesit. Hulle het die Haaie met 25-21 op ‘n volgepakte Kingspark geklop. Die Stormers se oorheersing van plaaslike spanne het in 2021 begin. Die Bulle het in Johannesburg hulle tweede oorwinning teen die Leeus dié seisoen behaal. Die...
Bongi op bank teen Stormers
Bongi op bank teen Stormers Die Haaie se Springbok-haker, Bongi Mbonambi, gaan sy eerste wedstryd speel nadat hy in die Wêreldbeker-eindstryd beseer is. Hy is op die bank vir vanmiddag se Verenigde Rugbykampioenskap-kragmeting met die Stormers in Durban. Daar is sewe Bokke in die tuisspan se begin-vyftiental en Mbonambi en nog drie ander is op...
Stormers, Bulle teken oorwinnings aan
Stormers, Bulle teken oorwinnings aan Die Stormers het daarin geslaag om ‘n agterstand teen Stade Francais in Parys op die nippertjie in ‘n oorwinning om te keer om so ‘n tuis-uitspeelwedstryd in die Kampioene-beker te verseker. ‘n Drie deur Manie Libbok in die 71ste minuut, in sy 50ste wedstryd vir die Stormers, het aan die...
Enkele veranderings vir Stormers teen Sale Sharks
Enkele veranderings vir Stormers teen Sale Sharks Rugby: Die Stormers het enkele veranderings aan hulle agterlyn aangebring en net een aan die pak voorspelers vir hul Kampioenebeker-wedstryd teen die Sale Sharks in Kaapstad. Die vleuel Courtnall Skosan en die skrumskakel Herschel Jantjies is terug in die beginspan terwyl Suleiman Hartzenberg na buitesenter verskuif in die...