Tag: storms

Home storms
Okakarara Primary classrooms damaged by heavy wind storms
Post

Okakarara Primary classrooms damaged by heavy wind storms

Learners at the Okakarara Primary Schools are being taught in tents after their classroom blocks were damaged by heavy wind storms two weeks ago. This is the situation facing over 650 learners, who will have to brave it out in tents until renovations are done on the damaged classrooms. According to the school principal, Erastus...

More than 90 dead after fierce US winter storms
Post

More than 90 dead after fierce US winter storms

More than 90 weather-related deaths have been recorded across the US after the country was pummelled by ferocious winter storms for the past week. The deaths include at least 25 in Tennessee and 16 in Oregon, which remains under a state of emergency following severe ice storms. Tens of thousands of people also remain without...

Hewige storms laat Okakarara sonder krag
Post

Hewige storms laat Okakarara sonder krag

Hewige storms laat Okakarara sonder krag Honderde huishoudings in Okakarara, sowel as die Okakarara-staatshospitaal, Beroepsopleidingsentrum en winkelsentrums, is sonder elektrisiteit en lopende water ná ‘n hewige reënbui wat skade aan meer as 25 elektrisiteitpale in die dorp aangerig het. Kosmos 94.1 Nuus het met Charlie Matengu, CenoRED se kommunikasiehoof gepraat, wat sê dit is noodsaaklik...

KZN storms eis ten minste 40 lewens
Post

KZN storms eis ten minste 40 lewens

KZN storms eis ten minste 40 lewens Die KwaZulu-Natalse samewerkende regering-departement sê die getal mense in die provinsie wat weens stormweer gesterf het, het tot 40 gestyg, terwyl minstens vyf steeds vermis word. Spanne gaan voort met reddings- en herwinnings-operasies terwyl slegte weer in verskeie dele van die provinsie voortduur. Die departement se woordvoerder, Nonala...

Nege dood in Aussie storms
Post

Nege dood in Aussie storms

Nege dood in Aussie storms Nege mense is in Australië dood nadat hewige donderstorms die land se ooste oor die Kersvakansie getref het. Volgens die owerhede was meeste van die sterftes verdrinkings, toe mense deur stormwater meegesleur is. Een vrou is dood toe ‘n boom op haar geval het. Wilde weer het die state Victoria,...

KZN se sterfgevalle styg na storms
Post

KZN se sterfgevalle styg na storms

KZN se sterfgevalle styg na storms Die LUR vir Samewerkende Regering en Tradisionele Sake in KwaZulu-Natal, Bongiwe Sithole-Moloi, het medelye uitgespreek nadat nog twee liggame ontdek is ná ‘n hewige donderstorm en weerlig, wat die dodetal op agt te staan bring. Byna ‘n duisend huishoudings is geraak sowel as sewe gesondheidsgeriewe, 42 skole en boerderyprojekte,...

Storms, erge rukwinde brei uit na Oos-Kaap
Post

Storms, erge rukwinde brei uit na Oos-Kaap

Storms, erge rukwinde brei uit na Oos-Kaap Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n vlak ses-waarskuwing uitgereik vir die Oos-Kaap, insluitend Nelson Mandelabaai, waarin inwoners gewaarsku word oor die moontlikheid van erge storms. Volgens die weerdiens moet inwoners hulself gereed maak vir swaar reënval vandag, sowel as moontlike skadelike rukwinde van tot 80 kilometer per uur. Die...

Dit was die Kaap van storms – Kosmos 94.1
Post

Dit was die Kaap van storms – Kosmos 94.1

Dit was die Kaap van storms Dele van Suid-Afrika se Suidkus, van die Wes-Kaap deur tot die Oos-Kaap het deurgeloop onder uiterse hoë deinings wat verskeie gebiede Saterdag verspoel het. Sosiale media was vol video’s van voertuie wat meegesleur is die die water en besighede en huise op die seefront wat oorstroom is. Daar was...

Storms pummel US east coast, wreaking havoc.
Post

Storms pummel US east coast, wreaking havoc.

Thousands of Americans remain without power after violent storms battered multiple states along the east coast of the US on Monday night. Two people were killed and thousands of flights were disrupted across multiple cities.  Benji Hyer reports. The post Storms pummel US east coast, wreaking havoc. first appeared on Future Media. Source link