Trump & Stormy Daniels: Dit knetter om ‘n jurie bymekaar te sit ʼn New Yorkse hof het 60 uit 96 moontlike jurielede weggewys wat verklaar het hulle kan nie regverdig en onpartydig wees in oudpresident Donald Trump se strafsaak oor swyggeld nie. Hy word beskuldig dat hy voor die 2016-verkiesing sy sakerekords vervals het om...
Tag: stormy
Trump se Stormy Daniels-saak begin 15 April
Trump se Stormy Daniels-saak begin 15 April Oudpresident Donald Trump van Amerika se strafregtelike saak oor vermeende omkoopgeld aan die filmster Stormy Daniels om stil te bly, begin op die 15de van volgende maand in New York. Hy word aangekla dat hy sakerekords vervals het wat verband hou met betalings aan Daniels in die dae...
Trump sal teregstaan in Stormy Daniels-saak
Trump sal teregstaan in Stormy Daniels-saak Donald Trump sal die eerste voormalige Amerikaanse president word wat op kriminele aanklagte teregstaan, nadat ‘n regter in New York ‘n verhoordatum op 25 Maart vasgestel het vir die saak spruit uit stilbly-geld wat aan ‘n pornoster betaal is. Regter Juan Merchan het Trump se versoek geweier om die...
Riots, barbed wire: SA’s stormy 1981 rugby tour of New Zealand
All Blacks fans will gather to watch the World Cup final against the Springboks on Saturday, but there was a time when their rugby team’s links to apartheid-era South Africa bitterly divided New Zealanders. The Springboks’ 1981 tour of New Zealand was blighted by violent protests. The rugby-mad host nation was split by New Zealand...