Kom beleef ‘n kykie na straatkinders se lewe Die publiek word uitgenooi na die rooitapyt-opening op 1 Februarie van die Ombetja Yehinga Organisasie, of OYO, se nuutste film, Lukas A Child in the Streets of Windhoek. Die film is fiksie maar is gewortel in die werklike lewe. Dit spruit uit onderhoude met 17 kinders en...
Tag: Straatkinders
Kyk uit vir gevaarlike straatkinders
Kyk uit vir gevaarlike straatkinders Stad Windhoek se polisiehoof, Leevi Ileka, het ‘n ernstige waarskuwing aan die stad se inwoners gerig oor die toenemende voorvalle waar straatkinders niksvermoedende mense onder valse voorwendsels beroof. Hy sê die stadspolisie kry ‘n toenemend klagtes oor die brutale rooftogte wat deur bendes hawelose kinders gepleeg word. Hy het beklemtoon...
Straatkinders ernstig beseer in geveg om kos
Straatkinders ernstig beseer in geveg om kos Die omvang van armoede en hongersnood in die land is weer onderstreep toe ‘n groep straatkinders in ‘n geveg om kos betrokke geraak het en mekaar ernstig met gebreekte bottels beseer het. Volgens adjudant-offisier Silas Shipandeni van die Khomas polisie het die voorval vroeg vanoggend plaasgevind by die...
Straatkinders bly ‘n uitdaging vir regering – Kosmos 94.1
Straatkinders bly ‘n uitdaging vir regering Straatkinders bly steeds ‘n uitdaging vir die Namibiese regering. Die straatkinders se primêre bron van inkomste is bedel en steel, gevolg deur prostitusie en die verkoop van onwettige dwelms. Die meerderheid straatkinders is in die hoofstad gebore, terwyl sommige van omliggende dorpe en die Suide en die Ooste kom....