So kan jy na-vakansie finansiële stres vermy Namibiërs wat nog nie met vakansie is nie, sal in die komende dae wel begin reis na familie en vriende om die feestyd saam te geniet. Hierdie vreugdevolle tydperk kan egter ook finansiële druk meebring omdat mense meer geld spandeer aan geskenke, reis en vermaak. Dit is van...
November 8, 2024