Tag: stroom

Home stroom
Versekeringseise stroom in weens stormweer
Post

Versekeringseise stroom in weens stormweer

Versekeringseise stroom in weens stormweer Voorste korttermynversekeraar, Santam, beleef ‘n toename in eise, met 160 wat ingestroom het binne 48-uur weens die gure weer in die Wes-Kaap. Stormsterk wind en brande het wydverspreide skade aangerig in Stellenbosch en Vishoek, met stormskade in verskeie dele soos die Paarl, die Strand en Muizenberg. Die maatskappy het assessore...

Duisende Russe stroom na Navalny se begrafnis
Post

Duisende Russe stroom na Navalny se begrafnis

Duisende Russe stroom na Navalny se begrafnis Duisende Russe het hul regering verontagsaam en na die begrafnis van die opposisieleier, Alexei Navalny, in Moskou gestroom. Die Kremlin het vroeër gewaarsku ongekeurde byeenkomste vir Navalny sal die wet oortree, maar dit het nie sy ondersteuners afgeskrik om buite die kerk bymekaar te kom nie. Mense is...

Huldeblyke stroom in vir Geingob
Post

Huldeblyke stroom in vir Geingob

Huldeblyke stroom in vir Geingob President Hage Geingob se afsterwe het die nuus regoor die wêreld gehaal en huldeblyke stroom in, veral op sosiale media. Geingob, 82, is vroeg vanoggend in die hoofstad oorlede kort na hy van die VSA teruggekeer het waar hy behandeling vir kanker ontvang het. Plaaslik is die reaksie onpartydig en...

Passasierskepe stroom na Walvisbaai – Kosmos 94.1
Post

Passasierskepe stroom na Walvisbaai – Kosmos 94.1

Passasierskepe stroom na Walvisbaai Namport het die week die luukse passasierskepe Queen Mary 2 en MSC Poesia in Walvisbaai verwelkom, en sê hy verwag altesaam 32 passasierskepe tot aan die einde van die jaar. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Taná Pesat, Namport se bestuurder van korporatiewe kommunikasie, wat meer inligting verskaf. Post navigation Source...

Besoekers stroom na kus oor vakansie
Post

Besoekers stroom na kus oor vakansie

Besoekers stroom na kus oor vakansie Daar was ‘n 5,49 persent toename in besettingsyfers gedurende die feesseisoen by Namibia Wildlife Resorts se fasiliteite. Volgens woordvoerder Nelson Ashipala is meer besoekers meestal by kampeerplekke langs die kus gesien. By Olifantsrus was daar 14,1 persent meer besoekers, gevolg deur Terrace Bay met ‘n 10,55 persent toename. Torrabaai...

Toeriste stroom na buurland – Kosmos 94.1
Post

Toeriste stroom na buurland – Kosmos 94.1

Toeriste stroom na buurland Die buurland se toerisme-minister, Patricia De Lille, sê Suid-Afrika bly ‘n gesogte bestemming vir beide plaaslike en internasionale reisigers. Tussen Januarie en November vanjaar het internasionale toeristegetalle 7,6 miljoen mense beloop, wat ‘n 51,8 persent toename verteenwoordig teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. De Lille sê, in dieselfde tydperk het Suid-Afrika 5,8...

Toeriste stroom na Kaapstad – Kosmos 94.1
Post

Toeriste stroom na Kaapstad – Kosmos 94.1

Toeriste stroom na Kaapstad Die Kaapstadse Internasionale Lughawe beleef ‘n aansienlike oplewing in besoekers, met meer as 30 000 daaglikse aankomste van die begin van Desember af. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê Tafelberg se sweefspoor spog reeds dié vakansieseisoen met ‘n indrukwekkende 109 000 besprekings. Vos skryf die groei toe aan die...

Post

Buitelandse beleggers stroom uit SA

Die Reserwebank se jongste bestendigheids-verslag toon buitelandse beleggers het die afgelope vyf jaar van bates in Suid-Afrika ontslae geraak, met meer as 98,1 miljard Suid-Afrikaanse rand wat net vanjaar verkoop is. Die verslag dui op die volgehoue verkoop van staatseffekte en aandele deur beleggers wat nie in die land woon nie. Die aandeel in staatseffekte...

Beleggings stroom in vir Savanna Beef – Kosmos 94.1
Post

Beleggings stroom in vir Savanna Beef – Kosmos 94.1

Beleggings stroom in vir Savanna Beef Uitstekende vordering is gemaak met Savanna Beef Processors se beleggings, sowel as die beplande konstruksie van die abattoir. Dit is op die maatskappy se jaarvergadering Woensdag in die hoofstad aangekondig. Cirrus Capital in Windhoek hanteer ook die derde ronde van beleggings van beesprodusente wat op 7 September sluit. Romé...

Huldeblyke stroom in vir ballet-legende – Kosmos 94.1
Post

Huldeblyke stroom in vir ballet-legende – Kosmos 94.1

Huldeblyke stroom in vir ballet-legende Die Kunstekaap-teater het hulde gebring aan die afgetrede balletdanser, Johaar Mosaval. Die 95-jarige legende het vanoggend gesterf. Kunstekaap se woordvoerder, Marlene le Roux, sê Mosaval het welbekend geword as hoofdanser by Engeland se Royal Ballet. Hy was ook een van die eerste mense van kleur wat in die 1960’s groot...