Stropers roei onder ons renosters Agt-en-twintig renosters is sedert die begin van die jaar in Namibië gestroop vir hul horings. Dit is volgens die omgewingsake-ministerie, wat besig is met ondersoeke om te bevestig dat sewe renosters, insluitend twee swartrenosters, sedert Dinsdag op drie verskillende plekke gestroop is. Romeo Muyunda, die ministerie se woordvoerder, kon bevestig...
Tag: stropers
Raad om herders te beskerm teen stropers, veediewe
Raad om herders te beskerm teen stropers, veediewe Daar is kommer oor herders wat gewelddadig aangeval word deur veediewe. Dit kom na drie naby Karibib in hegtenis geneem na hulle kleinvee gesteel het en die bokwagter met ‘n assegaai in sy rug gesteek het. Dit is die derde keer wat so ‘n voorval in die...
Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier
Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier Veediefstal en -stroping het die afgelope jaar hand oor hand toegeneem, met ‘n groot eskalasie in die aantal voorvalle en die aantal diere wat dwarsoor die land gesteel of gestroop word. ‘n Groep van vier vermeende vee-stropers is op 7 September deur die Otjiwarongo buurtpatrollie...
Otavi-boer borgtog geweier, vermeende stropers vrygelaat – Kosmos 94.1
Otavi-boer borgtog geweier, vermeende stropers vrygelaat ‘n Boer wat vandag op ‘n moordklag van ‘n vermeende stroper op sy plaas, die 43-jarige Saul Gariseb, in die Otavi-landdroshof verskyn het, is borgtog geweier. Die 47-jarige Calvin Mahoshi se saak is tot Vrydag uitgestel. Volgens die Namibiese polisie was Mahoshi saam met sy werker op patrollie en...