Shifeta sê oor stropery Die herrie is los oor die nuus dat 28 renosters vanaf Januarie gestroop is. Die PDM-leier McHenry Venaani het intussen gesê hy het intelligensie ontvang dat kartelle met stropery in die land se natuurbewaringsgebiede besig is. Volgens Venaani sluit dit Chinese burgers en senior wetstoepassingsbeamptes in. Die toerisme-minister, Pohamba Shifeta, het...
Tag: stropery
Drie soldate vas vir stropery
Drie soldate vas vir stropery Drie lede van die Namibiese weermag is in Mangetti Nasionale Park in hegtenis geneem. Parkbeamptes het ‘n roetine-patrollie teen stropery en heining-inspeksie in Mangetti Nasionale Park gedoen en gevind dat die drie NDF-lede die Mangetti-heining na Mururani oorgesteek het met sakke vol gedroogde eland-, koedoe- en wildebees-vleis sonder ‘n permit....
Amptenare wat by stropery betrokke is moet vervolg word
Amptenare wat by stropery betrokke is moet vervolg word Die Privaat Vereniging van Renosterbewaringsreservate eis vinnige en ernstige optrede teen regeringsamptenare wat hulle skuldig maak aan stropingsverwante misdaad. Dit volg op die heraanstelling van ‘n natuurbewaringsbeampte van Noordwes se Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Omgewing, Bewaring en Toerisme, Mxolisi Stephen, wat voorheen aangekla is van beweerde...
Veediefstal en stropery in die visier
Veediefstal en stropery in die visier Die Namibiese Landbou-unie sê hy is bewus van die omvang van kriminele elemente in die boeregemeenskap se frustrasie om stropery en veediefstal aan te spreek. Dit het te make met onder meer landdroshowe met ontoereikende inligting, kriminele sake wat verkeerdelik hanteer word, dokumente wat verdwyn, oortreders met meer as...
Veediefstal, stropery kan styg met droogte
Veediefstal, stropery kan styg met droogte Die Angolese polisie het Namibiese owerhede gewaarsku oor ‘n moontlike toename in stropery en veediefstal, veral teen die Zambezi-streek as gevolg van lae reënval en die verlies aan oeste van bestaansboere. Die streek se Nampol-bevelvoerder Andreas Shilelo sê aan plaaslike media dat stropery en veediefstal wel plaasvind maar, met...
Talle uiteenlopende rolspelers bespreek veediefstal, stropery
Talle uiteenlopende rolspelers bespreek veediefstal, stropery Die Namibiese Landbou-unie, en verskeie ander rolspelers hou vanaand ‘n geslotedeur vergadering in verband met stropery en veediefstal in die Khomas-streek. ‘n Wye verskeidenheid rolspelers, insluitend die Paaieowerheid, sal teenwoordig wees. Volgens dr. Hans Gerd Lüesse, die koördineerder van die Khomas-streek se landelike buurtwagte, sê veral kameras op paaie...
Uitleenlopende rolspelers gesels vanaand oor veediefstal, stropery
Uitleenlopende rolspelers gesels vanaand oor veediefstal, stropery Die Namibiese Landbou-unie, en verskeie ander rolspelers word geloof vir ‘n geslotedeur vergadering wat vanaand by die unie se kantore in die hoofstad in verband met stropery en veediefstal plaasvind. Die misdade het boere amper 220 miljoen Namibiese dollar tussen 2015 en 2020 gekos en die voorkoms van...
Veediefstal, stropery op Otjimbingwe – Kosmos 94.1
Veediefstal, stropery op Otjimbingwe Op Otjimbingwe sê die Namibiese polisie dat twee verdagtes agter tralies is na hulle twee bokke gesteel het. ‘n Klein bietjie van die vleis is deur die mag gevind met die vermoede dat die res verkoop is. Ook op Otjimbingwe is ‘n man vas na hy gevind is in besit van...
Stropery, veediefstal: Ondersoek nuwe plaaswerkers deeglik
Stropery, veediefstal: Ondersoek nuwe plaaswerkers deeglik Reaksie word ontvang op berigte dat vier mans vas is vir klagte van stropery van wild ter waarde van 116 000 Namibiese dollar. Die voorval is naby Kalkveld in die Otjozondjupa-streek bevestig. Die tipe misdaad neem onverpoosd toe en boere regoor die land het reuse-uitdagings. Die streeksgoewerneur, James Uerikua,...
Vier vas vir stropery van N$116 000
Vier vas vir stropery van N$116 000 Vier vermeende stropers is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering gevind is by die Otjipaue-wildplaas in die Kalkfeld-omgewing met gedroogde wildsvleis in hul besit. Die polisie se woordvoerder die Otjozondjupa-streek, inspekteur Maureen Mbeha, sê die mans, 20, 24, 35 en 52 jaar oud, het blykbaar ‘n gemsbok...