Stropery sal uitdaging gedurende vakansie wees Die feestyd bied dikwels ‘n geleentheid vir stropers om hul onheilige dade te pleeg, in die hoop dat wetstoepassers verlof geneem het om die feestyd saam met hul gesinne te geniet. Namibië en sy vennote in wildbeskerming en wetstoepassing gaan egter hul pogings teen wildmisdaad verskerp gedurende vanjaar se...
Tag: stropery
Babi se appèlsaak vir stropery vandag aangehoor
Babi se appèlsaak vir stropery vandag aangehoor Die renosterstroper en selfverklaarde profeet Jackson Babi, se appèlsaak sal vandag deur regters Naomi Shivute en Heman Januarie aangehoor word. Babi appelleer teen sy vonnis van 27 jaar vir renosterstropery. Hy is in September verlede jaar op Gobabis op 11 klagte skuldig bevind. Hy is in Mei 2020...
Wildlife Watch-loodsprogram help stropery beveg
Wildlife Watch-loodsprogram help stropery beveg Samsung het saamgespan met Africam en die Black Mamba-teenstropings-eenheid om sy Wildlife Watch-loodsprogram in die Balule Natuurreservaat by die Krugerwildtuin uit te brei. Die inisiatief wil pogings versterk in die stryd teen stropery. Die program maak gebruik van hiper-moderne Samsung-tegnologie, wat die Galaxy S21 Ultra- en die nuutste S23 Ultra-toestelle...
Strikke en stropery weer op misdaadverslag – Kosmos 94.1
Strikke en stropery weer op misdaadverslag ‘n Namibiese man verskyn vandag in die landdroshof op Otjiwarongo nadat hy in die Kombat-omgewing glo strikke naby ‘n waterpunt gestel het. Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag het hy een duiker en een ystervark in die strikke gevang. Nog twee Namibiese mans verskyn vandag in die hof nadat...
Drie gevalle van veediefstal, stropery aangemeld – Kosmos 94.1
Drie gevalle van veediefstal, stropery aangemeld Die Namibiese polisie sê drie Namibiese verdagtes sal vandag in die hof verskyn nadat hulle oor die naweek aangekeer is in ‘n bakkie gelaai met twee vol- en een halwe beeskarkas. Die drie kon nie eienaarskap van die vleis bewys nie en daar was geen oorplaatjies op die diere...
EU takel stropery en onwettige hout-oeste in Namibië – Kosmos 94.1
EU takel stropery en onwettige hout-oeste in Namibië Die adjunkhoof van die afvaardiging van die Europese Unie na Namibië, Gosia Lachut, het die Namibiese regering versoek om streng maatreëls in te stel om stropery en die onwettige oes van hulpbronne te bekamp. Tydens ‘n bespreking van die EU-afvaardiging oor stropery, ook van Namibië se bosbou-hulpbronne,...