Tag: studente

Home studente
Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou?
Post

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou?

Hoe help dit studente om hul kwalifikasies terug te hou? Potensiële gegradueerdes van die Universiteit van Namibië wat agterstallige skuld het, kan tans nie hul kwalifikasie sertifikate of akademiese transkripsies bekom nie. Dit veroorsaak kommer onder studente wat hierdie maand moet gradueer, aangesien hulle toekomsvooruitsigte volgens hulle belemmer word. Jeugaktiviste het probeer om die universiteit...

Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal
Post

Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal

Unam hou voet by stuk studente moet eers betaal Die Universiteit van Namibië wat die kwalifikasiesertifikate en akademiese transkripsies van studente wat nog geld skuld weerhou, is weer in die nuus. Die geraakte studente eis die universiteit se ingryping en dreig om die komende gradeplegtigheid te boikot as daar nie aan hul eise voldoen word...

Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente
Post

Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente

Kyk mooi na kwalifikasies se geldigheid, studente Verskeie aanlynkursusse vir voornemende studente duik aanlyn op van regoor die wêreld, veral op sosiale media. Dit kan gebeur dat sulke kwalifikasies nie as geldig aanvaar word nie. Die Namibië Kwalifikasie-owerheid se korporatiewe kommunikasie bemarkingsbeampte, Lina Ndengu, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor wat studente kan doen...

Buitelandse studente gewaarsku om te swot en nie te werk nie
Post

Buitelandse studente gewaarsku om te swot en nie te werk nie

Buitelandse studente gewaarsku om te swot en nie te werk nie Buitelandse studente wat in Namibië wil studeer moet teen 29 Februarie al hulle aansoeke indien. Die ministerie van binnelandse sake sê studente is gewaarsku om geen deeltydse werk tydens hulle studies te doen nie. Volgens woordvoerder Margaret Kalo is daar gevalle waar studente permitte...

Namibië verwelkom toenemend internasionale studente
Post

Namibië verwelkom toenemend internasionale studente

Namibië verwelkom toenemend internasionale studente Namibië het ’n aantreklike studiebestemming geword en die ministerie van binnelandse sake het tussen Januarie 2023 en Januarie 2024 altesaam 3 064 studielisensies aan internasionale studente toegestaan. Die ministerie se hoof openbare betrekkinge beampte, Margaret Kalo, het op navrae van Kosmos 94.1 Nuus gereageer en sê die toename in aanvraag...

Beleid vir studentehulp kan studente knou
Post

Beleid vir studentehulp kan studente knou

Beleid vir studentehulp kan studente knou Universiteite in Suid-Afrika het gewaarsku die voorgestelde studentelenings-beleid kan die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente knou. Die lening sal huishoudings met ‘n jaarlikse inkomste van tussen 350 000 en 600 000 Suid-Afrikaanse rand bevoordeel. Die minister van Hoër Onderwys, Blade Nzimande, se aankondiging van lenings vir die sogenaamde verlore...

Verhoogde registrasiefooie moeilik vir sommige studente
Post

Verhoogde registrasiefooie moeilik vir sommige studente

Verhoogde registrasiefooie moeilik vir sommige studente Die Namibië Nasionale Studente Organisasie, Nanso, se vise-president, Luciano Kambala, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor hoër onderwys-instellings se registrasiefooie wat verhoog is. Die Universiteit van Namibië het reeds hul prysverhoging aangekondig, terwyl die Universiteit van Wetenskap en Tegnologie nog moet bevestig wat hul fooie sal wees. Volgens...

Plattelandse studente het uitdagings in die stad
Post

Plattelandse studente het uitdagings in die stad

Plattelandse studente het uitdagings in die stad ’n Studie wat deur die Sentrum vir Lewenslange Leer van die Universiteit van Wetenskap en Tegnologie gedoen is, het bevind dat opvoeding by plattelandse skole deur talle uitdagings gekenmerk word. Verarmde en ondervoede toestande van leerders in landelike omgewings is die gevolg van arm gesinne wat dikwels werkloos...

Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar
Post

Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar

Ouers, studente gemaan oor slenters, bedrog die tyd van die jaar Nes in Namibië is daar uitdagings elders met bedrog soos die nuwe akademiese jaar afskop. Die polisie in die Vrystaat versoek ouers en studente om baie versigtig te wees vir bedrieglike instellings en verblyf wat slegs per foon of aanlyn beskikbaar is. ‘n Polisiewoordvoerder,...

Amushelelo sê studente moet teen registrasiefooie betoog
Post

Amushelelo sê studente moet teen registrasiefooie betoog

Amushelelo sê studente moet teen registrasiefooie betoog Die NEFF-lid en omstrede aktivis, Michael Amushelelo, het ‘n beroep op studente by tersiêre instellings regoor die land gedoen om byeen te kom en ‘n protes teen registrasiefooie te reël. Hy was verlede jaar betrokke in ‘n soortgelyke veldtog. In sy mening is die fooie belaglik en ontneem...