Blade beskerm die studente-hulpfonds – DA Die DA beskuldig die buurland se hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, daarvan dat hy probeer om die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente teen ondersoek te beskerm. Nzimande is tydens ʼn vergadering van die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys gekritiseer omdat hy toesig oor die skema beperk het. Die komitee wou...
November 19, 2024