Tag: styg

Home styg
Olie styg oor kommer oor konflik
Post

Olie styg oor kommer oor konflik

Olie styg oor kommer oor konflik Brent ru-olie bly klim en verhandel net onder 90 Amerikaanse dollar ‘n vat. Kommer oor die Midde-Ooste en die Rooisee vuur die stygings aan. Daar is wesenlike vrese dat die politieke spanning en geweld in die Midde-Ooste kan uitkring. Dawie Klopper, beleggingsekonoom in die buurland het met Kosmos 94.1...

Dodetal in Taiwan-aardbewing styg – Kosmos 94.1
Post

Dodetal in Taiwan-aardbewing styg – Kosmos 94.1

Dodetal in Taiwan-aardbewing styg Minstens sewe mense is dood en meer as 700 beseer in vandag se aardbewing met ‘n sterkte van 7,4 op die Richterskaal in Taiwan. Amptenare sê die skudding was die sterkste op die eiland in dekades, en waarku oor na-skokke wat nog kan volg. Streng bouregulasies en wydverspreide openbare rampbewustheid het...

Groot riviere bestendig, maar Kunene styg skerp
Post

Groot riviere bestendig, maar Kunene styg skerp

Groot riviere bestendig, maar Kunene styg skerp Die Zambezirivier by Katima Mulilo vloei baie bestendig en het vanoggend ‘n vlak van 1,28m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu het die afgelope paar dae ‘n toename in watervlak van 5,37m tot 5,45m vanoggend aangeteken. Die Kunenerivier by Ruacana het ‘n vloei van 578,10 kubieke meter per sekonde...

Sommige riviere styg, ander sak
Post

Sommige riviere styg, ander sak

Sommige riviere styg, ander sak Die Kunenerivier by Ruacana het gestyg en ‘n vloei van 414,5 kubieke meter per sekonde is aangeteken, volgens die nuutste vloedverslag van die Namibië Hidrologiese Diens. Dit is heelwat hoër as die vloei van sowat 358 kubieke meter per sekonde ‘n week gelede, en meer as vier keer die vloei...

Dodetal na terreur-aanval styg na 93
Post

Dodetal na terreur-aanval styg na 93

Dodetal na terreur-aanval styg na 93 Die dodetal in ‘n terreur-aanval by ‘n konsert in Moskou, Rusland het tot 93 gestyg.  Intusssen het Russiese owerhede 11 mense in verband met die aanval  in hegtenis geneem. Die Isis-terreur-groep het   vroeër verantwoordelikheid aanvaar vir die brutale aanval in die Crocus-stadsaal waarin meer as 145 beseer is....

SA inflasie styg in Februarie tot 5,6%
Post

SA inflasie styg in Februarie tot 5,6%

SA inflasie styg in Februarie tot 5,6% Suid-Afrika se jaarlikse verbruikersinflasie het in Februarie gestyg tot 5,6-persent. In Januarie het dit op 5,3-persent gestaan en in Desember op 5,1-persent. Produk-sektore wat die styging aangedryf het, sluit in, behuising en nutsdienste, versekering, voedsel en nie-alkoholiese drankies, en vervoer. Statistieke SA sê, daar was ‘n 10,3-persent maand-tot-maand-verhoging...

Olie: Gaan prys bly styg of nie?
Post

Olie: Gaan prys bly styg of nie?

Olie: Gaan prys bly styg of nie? Oliepryse het verder gestyg, nadat dit vir die eerste keer sedert November 85 Amerikaanse dollar per vat bereik het. Pryse sou na verwagting meer as 3 persent hoër eindig vir verlede week as gevolg van die stygende vraag van Amerikaanse raffinaderye wat beplande opknappings voltooi het. Brent ru-olie...

Wêreldwye aanvraag na olie gaan styg
Post

Wêreldwye aanvraag na olie gaan styg

Wêreldwye aanvraag na olie gaan styg Die wêreldwye aanvraag na olie sal meer groei as wat verwag word as gevolg van beter Amerikaanse ekonomiese vooruitsigte en die stygende brandstofbehoeftes van skepe wat van die Rooi See herlei word. Die Internasionale Energie-agentskap sê kommersiële skepe onderneem langer en duurder reise om die suidpunt van Afrika, om...

PDM sê GRN se skuld sal jaarliks styg
Post

PDM sê GRN se skuld sal jaarliks styg

PDM sê GRN se skuld sal jaarliks styg Ten spyte van die oproer in die Nasionale Vergadering oor die tyd wat Nico Smit, die skadu-finansminister van die amptelike opposisie, die PDM, spandeer het aan sy reaksie op die nasionale begroting, het hy voortgegaan. Smit het onder meer gepraat oor die regering se skuld wat toeneem...

Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg
Post

Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg

Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg FNB-ontleder Ester Ochse het verbruikers gemaan om hulle uitgawes te besnoei te midde van hoër brandstofpryse. Die bank vrees dat die druk op begrotings verder sal vererger met verhoogde brandstofuitgawes, wat voertuig- en openbare vervoerkoste ook negatief sal raak. Sy maan, dit sal waarskynlik lei tot hoër...