Tag: styg

Home styg
Uraan styg, maar wat beteken dit vir Jan Alleman
Post

Uraan styg, maar wat beteken dit vir Jan Alleman

Uraan styg, maar wat beteken dit vir Jan Alleman Die prys van uraan het gestyg sedert verlede jaar 90 Amerikaanse dollar per pond oorskry. Aan die einde van Januarie was die prys 106 dollar per pond, wat ‘n terugkeer na voor-Fukushima-vlakke aandui en die hoogste is sedert 2008. Vir Namibië, die wêreld se derde grootste...

Veediefstal, stropery kan styg met droogte
Post

Veediefstal, stropery kan styg met droogte

Veediefstal, stropery kan styg met droogte Die Angolese polisie het Namibiese owerhede gewaarsku oor ‘n moontlike toename in stropery en veediefstal, veral teen die Zambezi-streek as gevolg van lae reënval en die verlies aan oeste van bestaansboere. Die streek se Nampol-bevelvoerder Andreas Shilelo sê aan plaaslike media dat stropery en veediefstal wel plaasvind maar, met...

Oumens-pensioen, ongeskiktheidstoelae styg – Kosmos 94.1
Post

Oumens-pensioen, ongeskiktheidstoelae styg – Kosmos 94.1

Oumens-pensioen, ongeskiktheidstoelae styg Die finansminister Ipumbu Shiimi het in sy begrotingsrede aangekondig die oumens-pensioen en ongeskiktheid-toelae styg na 1 600 Namibiese dollar vanaf 1 April vanjaar. Die toelae was op 1 400 dollar. Die lede van die Nasionale Vergadering was nie met Shiimi beïndruk nie, veral na wyle president Hage Geingob se Oujaarsbeloftes. Post navigation...

Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg
Post

Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg

Afrika-konflikte kan pryse van kos, kommoditeite laat styg Die president van die Afrika-ontwikkelingsbankgroep, Akinwumi Adesina, sê toenemende geopolitiese spanning in Afrika, wat handel en belegging kan skaad, kan ook voedsel- en kommoditeitspryse laat styg. Dit kan ook die broodnodige verbetering van monetêre omstandighede wêreldwyd vertraag. Adesina sê toenemende streekskonflikte en politieke onbestendigheid is geneig om...

SA moordsyfer styg na 7 710 in drie maande
Post

SA moordsyfer styg na 7 710 in drie maande

SA moordsyfer styg na 7 710 in drie maande Suid-Afrika se polisie-minister, Bheki Cele, het in sy jongste kwartaallikse misdaadstatistiek aangekondig die moordsyfer het van Oktober tot Desember verlede jaar met 2,1-persent gestyg. Dit is 155 meer as die vorige kwartaal en bring die aantal moorde in dié drie maande op 7 710 te staan....

Diamant-produksie styg in 2023 – Kosmos 94.1
Post

Diamant-produksie styg in 2023 – Kosmos 94.1

Diamant-produksie styg in 2023 Namibië het verlede jaar 2,327 miljoen karaat ongeslypte diamante geproduseer, wat 9 persent hoër was as die 2,137 miljoen karaat wat in 2022 gelewer is. Volgens die nuutste statistiek wat deur De Beers vrygestel is, het Namdeb se land-gebaseerde produksie op ‘n jaargrondslag met 14 persent geklim na 468 000 karaat....

Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg
Post

Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg

Elektriese voertuie sal plaaslik ook styg ‘n Opname deur die elektriese voertuigspesialiste by DriveElectric het ‘n treffende wêreldwye oplewing in die gebruik van elektriese voertuie aan die lig gebring. Die studie, wat op jaarlikse verkope fokus, identifiseer die lande waar verkope die vinnigste styg. Suid-Afrika is die voorloper met ‘n verstommende styging van 127 persent...

Olie sal in heerste helfte van ’24 styg
Post

Olie sal in heerste helfte van ’24 styg

Olie sal in heerste helfte van ’24 styg Simonis Storm het sy ekonomiese vooruitsigte vir die jaar gepubliseer. Die makelaarsfirma sê daar is ‘n komplekse wisselwerking van geopolitieke spanning veral in die Rooisee maar ten spyte hiervan het oliepryse nie werklik gereageer nie. Dit kan toegeskryf word aan ‘n kombinasie van faktore – ‘n gedempte...

Kredietverlening ‘sal waarskynlik later in jaar styg’
Post

Kredietverlening ‘sal waarskynlik later in jaar styg’

Kredietverlening ‘sal waarskynlik later in jaar styg’ Volgens die makelaarsfirma Simonis Storm is kredietopname verlede jaar op 2,4 persent gemeet teenoor 3,6 persent in 2022. Krediet is gedurende die jaar aangedryf deur lenings deur huishoudings wat 4,7 persent groei op ‘n jaargrondslag aangeteken het. Die sakesektor het negatiewe groei van 0,7 persent aangeteken. Kosmos 94.1...

Dodetal styg tot 8 na gru-ongeluk
Post

Dodetal styg tot 8 na gru-ongeluk

Dodetal styg tot 8 na gru-ongeluk Die dodetal in die gru-padongeluk wat Vrydag tussen Ondangwa en Uukwiyuushona plaasgevind het, het tot agt gestyg nadat een van die slagoffers wat in die hospitaal opgeneem is, dood is. Dit is bevestig deur die Oshana-polisie se inspekteur Thomas Aiyambo. Daar word beweer dat die bestuurder van ‘n wit...