Hengse styging in Iran se teregstellings Regtegroepe sê Iran het verlede jaar minstens 834 mense tereggestel, die hoogste getal sedert 2015, te midde van ‘n toename in die doodstraf in dié Islamitiese republiek. Die aantal galg-teregstellings het met sowat 43 persent gestyg teenoor 2022. Dit was slegs die tweede keer in twee dekades dat meer...
Tag: styging
Effense styging in noordelike riviere, Oranjerivier daal
Effense styging in noordelike riviere, Oranjerivier daal Die Okavangorivier by Rundu het met 5cm oor die naweek gestyg na 5,62m vanoggend, volgens die Namibiese Hidrologiese Dienste. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het ook effe gestyg vanaf 1,63m tot 1,65m. Die Kunenerivier by Ruacana vloei effe swakker teen 301,8 kubieke meter per sekonde, maar dis steeds...
Saftu betreur styging in brandstofprys
Saftu betreur styging in brandstofprys Die vakbondfederasie Saftu in Suid-Afrika sê hy is diep ontsteld oor die jongste brandstofprysverhoging, wat moontlik finansiële druk op motoriste en pendelaars kan verhoog. Volgens Saftu sal die verhoging van 75-sent per liter in beide oktane petrol en tot 73-sent per liter in diesel na verwagting die uitdagings vererger vir...
Wes-Kaap vier styging in hotel besettingsyfers oor feestyd
Wes-Kaap vier styging in hotel besettingsyfers oor feestyd Die Suid-Afrika-hotelverslag het ‘n toename in hotel besettingsyfers in die Wes-Kaap tydens die 2023-vakansietydperk aangeteken. Data toon besettingsyfers het in Desember 73,4 persent bereik, ‘n styging vanaf 71,6-persent in Desember 2022. Vyfster-hotelle in Kaapstad het boonop dié in ander groot Suid-Afrikaanse stede oortref, met besettingsyfers op 69,1-persent....
AA voorsien effense styging in brandstofpryse
AA voorsien effense styging in brandstofpryse Ongeouditeerde brandstofdata van die buurland se Sentrale Energiefonds dui op moontlike stygings in alle grade brandstofpryse in Februarie, behalwe vir paraffien. Die Automobielvereniging sê verbruikers kan ‘n effense toename van sowat 11 sent per liter vir ULP95, 14 sent per liter vir ULP93 en 9 sent ‘n liter vir...
Geen styging in respiratoriese siektes: Shangula
Geen styging in respiratoriese siektes: Shangula China worstel met ‘n toename in respiratoriese siektes by kinders, insluitend longontsteking. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie sê algemene winterinfeksies eerder as enige nuwe patogene veroorsaak die styging in hospitalisasies. Die gesondheid-minister, Kalumbi Shangula, stel die publiek gerus dat daar plaaslik tot dusver geen styging in respiratoriese infeksies waargeneem is nie....
Voorspellings vir styging in brandstofprys verkeerd
Voorspellings vir styging in brandstofprys verkeerd Berigte lui dat Suid-Afrika in ‘n penarie is as dit kom by die buurland se brandstofprys met voorspellings van ‘n verhoging wat op sy beurt inflasie, ook plaaslik sal beïnvloed as gevolg van vragvervoer. Ekonome meen die huidige prys van ru-olie reflekteer dat die oorlog in die Midde-Ooste onder...
Oliepryse daal met styging in ru-olievoorrade in VSA
Oliepryse daal met styging in ru-olievoorrade in VSA Oliepryse het vanoggend gedaal ná ‘n styging in Amerikaanse ru-olievoorraad en ‘n styging in die dollar-indeks. Brent verhandel op die oomblik net bo 87 Amerikaanse dollar ‘n vat na ‘n styging van 2 persent tot net bo 90 dollar ‘n vat wat Woensdag aangeteken is. Volgens ontleders...
Ministerie gee redes vir skerp styging in brandstofpryse
Ministerie gee redes vir skerp styging in brandstofpryse Die energie-ministerie het vanmiddag aangekondig die petrolprys gaan eerskomende Woensdag met 1,90 Namibiese dollar per liter styg en die prys van diesel met 2,40 dollar per liter. Verskeie internasionale faktore het bygedra tot die skerp styging in pryse. Kosmos 94.1 Nuus het by die ministerie se woordvoerder,...
SA-verbruikers kry baie groter styging in brandstofprys – Kosmos 94.1
SA-verbruikers kry baie groter styging in brandstofprys Ten spyte van reuse-onderverhalings op die plaaslike brandstofpryse het die ministerie nie die prys per liter gevolglik so opgestoot nie en absorbeer hy helfte, en meer, van die kostes. Nie so in Suid-Afrika nie. Die Departement van Minerale Bronne en Energie het bevestig petrolpryse sal Woensdag met 1...