I’m not supposed to cry as a journalist when I am covering stories, but I have been crying a lot lately. Before December, when I travelled on a reporting trip from my home in the Sudanese city of Omdurman – just across the river from the capital, Khartoum – the only people I would see...
Tag: Sudan
VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat
VSA wil in April weer Sudan skietstilstand-gesprek hervat Amerika kyk na 18 April vir ‘n moontlike hervatting van vredesgesprekke oor Sudan in Saoedi-Arabië, sê die Amerikaanse spesiale gesant vir Sudan, Tom Perriello. Washington soek ‘n oplossing vir die konflik wat miljoene verplaas het en die wêreld se grootste humanitêre krisis veroorsaak het. Washington het duidelik...
Sudan se ekonomie krimp met 40%
Sudan se ekonomie krimp met 40% Die ekonomie in Sudan het verlede jaar met 40 persent gekrimp weens die konflikte en daar word voorspel dat dit vanjaar met sowat 28 persent verder sal inkrimp. Die konflik het groot skade aan infrastruktuur, openbare fasiliteite, en meer oor die hele land veroorsaak. Staatsinkomste het met meer as...
Frankryk wil Sudan bystaan – Kosmos 94.1
Frankryk wil Sudan bystaan Terwyl gevegte in Sudan voortwoed, sê Frankryk hy sal in April ‘n humanitêre konferensie aanbied om hulp aan die land te verleen. Die Franse regering het kommer oor die humanitêre krisis wat ontvou. Duisende mense is dood met 1,6 miljoen Sudanese wat gevlug het terwyl 25 miljoen mense, bykans helfte van...
Sudan se RSF-leier ontmoet met Ramaphosa
Sudan se RSF-leier ontmoet met Ramaphosa Die Rapid Support Forces in Sudan se leier, Mohamed Hamdan Dagalo, het president Cyril Ramaphosa in Pretoria ontmoet. Die Rapid Support Forces voer oorlog teen die Sudanese Armed Forces onder Abdel Fattah al-Burhan. Toe die gevegte in Khartoem in April verlede jaar begin het, is dit grootliks beskou as...
Voedselhulp in dele van Sudan gestaak
Voedselhulp in dele van Sudan gestaak Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het voedselhulp in sommige dele van Sudan se staat Gezira tydelik opgeskort namate gevegte in die gebied uitbrei. Sowat 300 000 mense het in ‘n kwessie van dae uit Gezira gevlug sedert botsings verlede week Vrydag uitgebreek het. Die program sê dat sy spanne...
Oorlogsmisdade in Sudan, sê VSA
Oorlogsmisdade in Sudan, sê VSA Die Verenigde State sê dat Sudan se mededingende magte albei oorlogsmisdade in hul wrede konflik gepleeg het. Antony Blinken, minister van buitelandse sake, het die bevindinge van die Amerikaanse staatsdepartement oor die geweld aangekondig. Beide die Sudannese weermag en die Rapid Support Forces het gruwelike geweld en vernietiging regoor Sudan ontketen, volgens Blinken, met burgerlikes wat die swaarste...
32 killed in deadly cross-border tribal clashes in Abyei near South Sudan – Namibia Daily News
JUBA, Nov. 20 — At least 32 people were killed Sunday in deadly communal fighting along South Sudan’s border with the disputed Abyei Administrative Area, an official said. Arou Manyiel Arou, secretary general in the office of the administrator for the Abyei Administrative Area, said that the violence erupted early morning following a revenge attack...
South Sudan: Peace concert in Malakal attracts huge crowd, galvanizes audience
In Malakal, peace begins with some 1,500 revellers from all walks of life uniting for a flamboyant concert sprinkled with healthy doses of updates on the implementation of South Sudan’s revitalized peace agreement, meant to culminate with free, fair, and credible elections in just over a year. “We are hoping for just and peaceful elections...
Sudan se RSF van volksmoord beskuldig
Sudan se RSF van volksmoord beskuldig Sudan se Rapid Support Forces het ‘n kamp vir ontheemdes aangeval na hy ‘n nabygeleë weermagbasis in Wes-Darfur ook aangeval het. Dit was op 2 November en oor die volgende drie dae het die paramilitêre groep gepleeg wat neerkom op die enkele grootste massamoord sedert die burgeroorlog in April...