Tag: SuidAfrika

Home SuidAfrika
Goedkoper oproepe vir Suid-Afrika? – Kosmos 94.1
Post

Goedkoper oproepe vir Suid-Afrika? – Kosmos 94.1

Goedkoper oproepe vir Suid-Afrika? Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika het konsepwysigings uitgereik aan Oproepregulasies. Die owerheid probeer tariewe verlaag vir groothandel-uitgaande oproepe en vir die ontvanger van ‘n oproep. Die koste van ‘n mobiele uitgaande oproep, asook vir die ontvanger van ‘n oproep, sal afneem tot nege sent vanaf 1 Julie 2024, en verder verlaag,...

Suid-Afrika beweeg nader aan onafhanklike krag koop
Post

Suid-Afrika beweeg nader aan onafhanklike krag koop

Suid-Afrika beweeg nader aan onafhanklike krag koop Die Suid-Afrikaanse Nasionale Energiereguleerder het toestemming gegee vir die oordrag van Eskom se magte en pligte rakende kragaankope-ooreenkomste met onafhanklike kragverskaffers aan die Nasionale Transmissiemaatskappy van Suid-Afrika. Dit is in ooreenstemming met die Wet op Elektrisiteitsregulering. Nersa se woordvoerder, Charles Hlebela, sê die transmissiemaatskappy se handelslisensie gaan dienooreenkomstig...

Suid-Afrika word kerngeneeskunde-baanbreker – Kosmos 94.1
Post

Suid-Afrika word kerngeneeskunde-baanbreker – Kosmos 94.1

Suid-Afrika word kerngeneeskunde-baanbreker Die Nasionale Navorsingstigting sê die nuwe Suid-Afrikaanse Isotoop-gerief is ʼn baanbreker wat betref die land se pogings om die vervaardiging van lewensreddende kerngeneeskunde, asook relevante navorsing en opleiding te verhoog. Dit is by die iThemba Laboratory for Accelerator-Based Sciences in Kaapstad gebaseer. Die stigting se uitvoerende hoof, Fulufhelo Nelwamondo, sê dit sal...

Amerikaanse sending in Suid-Afrika oor finansies en energie
Post

Amerikaanse sending in Suid-Afrika oor finansies en energie

Amerikaanse sending in Suid-Afrika oor finansies en energie Amerika se adjunk-minister van die Tesourie, Wally Adeyemo, besoek Suid-Afrika dié week op ‘n sending om die ekonomiese verhouding tussen die twee lande ‘n hupstoot te gee. Adeyemo se agenda sluit in besprekings oor die bestryding van onwettige finansiële transaksies, die bevordering van ‘n skoon energie-oorgang, belegging...

Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?
Post

Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor?

Lê ‘n ANC/IVP-koalisie vir Suid-Afrika voor? ‘n Ontleder sê in ‘n scenario waar die ANC-regering minder as 45-persent van die stemme kry, sal ‘n koalisie van die IVP saam met ander kleiner partye die regerende party aan bewind plaas. ‘n Ontleder van Krutham, Peter Attard Montalto, beraam die ANC sal 43,6-persent van die nasionale stem...

Bantu hoop Suid-Afrika word van ANC verlos
Post

Bantu hoop Suid-Afrika word van ANC verlos

Bantu hoop Suid-Afrika word van ANC verlos Die leier van die United Democratic Front, Bantu Holomisa, sê vanjaar se verkiesing is een van die belangrikste gebeure in die land se geskiedenis. Holomisa het tydens die party se manifesbekendstelling in Midrand, Johannesburg, gepraat. Hy sê dit sal hopelik die een oomblik wees wanneer die land hom...

Suid-Afrika se misdaadsyfers grimmig – Kosmos 94.1
Post

Suid-Afrika se misdaadsyfers grimmig – Kosmos 94.1

Suid-Afrika se misdaadsyfers grimmig Rise Mzansi sê die jongste misdaadstatistiek skets ‘n grimmige prentjie, waarin meer as 7 000 moorde in die afgelope drie maande en ‘n kommerwekkende skuldigbevindingsyfer van slegs 19-persent onthul is. Die party kritiseer die regering se veiligheidsmaatreëls en vra die verwydering van president Cyril Ramaphosa en die minister van Polisie, Bheki...

Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk
Post

Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk

Dirco sê Suid-Afrika en Amerika se verhouding is steeds sterk Suid-Afrika se internasionale betrekkinge departement sê verhoudings tussen Suid-Afrika en Amerika is hartlik, joviaal en sterk. Wetgewing is by die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers ingedien wat sal vereis dat Amerika ‘n omvattende hersiening van sy verhouding met Suid-Afrika moet doen. Die bi-laterale wetsontwerp bedreig Suid-Afrika...

Kodwa beloof versigtige oorweging van Boks Suid-Afrika se saak
Post

Kodwa beloof versigtige oorweging van Boks Suid-Afrika se saak

Kodwa beloof versigtige oorweging van Boks Suid-Afrika se saak Boks: Die Suid-Afrikaanse sport-minister, Zizi Kodwa, doen ‘n beroep dat dringend aandag gegee word aan ‘n hofsaak waarby Boks Suid-Afrika betrokke is. Dit volg na die Hooggeregshof in Pretoria die aanstelling van ‘n nuwe raad vir die liggaam verbied het. Kodwa het die regering se verbintenis...

Suid-Afrika se o.19’s loop eindstryd mis
Post

Suid-Afrika se o.19’s loop eindstryd mis

Suid-Afrika se o.19’s loop eindstryd mis Die verdedigende kampioen, Indië, het na hul vyfde agtereenvolgende onder-19 Wêreldbeker-eindstryd deurgedring, nadat hulle Suid-Afrika met twee paaltjies op Willowmoorepark in Benoni geklop het. Danksy Lhuan-dre Pretorius se 76 lopies en 64 deur Richard Seletswane kon die gashere 244 vir sewe bereik. Indië het sy beurt wankelrig begin en...