Tag: SuidAfrika

Home SuidAfrika
Nog hulde vir Geingob uit Suid-Afrika
Post

Nog hulde vir Geingob uit Suid-Afrika

Nog hulde vir Geingob uit Suid-Afrika Die leier van die United Independent Movement in die buurland, Neil de Beer, sê die Namibiese president Hage Geingob was ‘n ware leier van die vasteland en die mense van Namibië. Geingob is Sondag in die ouderdom van 82 oorlede in die Lady Pohamba-hospitaal in die hoofstad. De Beer...

IMF het kommer oor Suid-Afrika se krag-uitdagings, skuld, en bestuur
Post

IMF het kommer oor Suid-Afrika se krag-uitdagings, skuld, en bestuur

IMF het kommer oor Suid-Afrika se krag-uitdagings, skuld, en bestuur Die Internasionale Monetêre Fonds sê Suid-Afrika word gekniehalter deur voortslepende kragonderbrekings en logistieke probleme wat die gevolg is van jare lange onvoldoende belegging en swak bestuur. Die fonds het die land se vooruitsig vir vanjaar tot net een-persent verlaag. Die IMF se hoofekonoom, Pierre-Olivier Gourinchas,...

Suid-Afrika vry na beleggings by Davos
Post

Suid-Afrika vry na beleggings by Davos

Suid-Afrika vry na beleggings by Davos Brand South Africa hoop om vertroue by beleggers by die Wêreld Ekonomiese Forum in te boesem en hul ingesteldheid van onsekerheid na vertroue te verskuif. Die wêreldleierskonferensie in Davos, Switserland, is gister afgesluit. Brand SA se waarnemende uitvoerende hoof, Sithembile Ntombela, beklemtoon deursigtigheid was bo-aan die agenda tydens die...

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek
Post

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek

Nog lof vir Suid-Afrika vir sy Den Haag-aansoek Die Palestynse assistent-minister van Buitelandse Sake vir Multilaterale Betrekkinge, Ammar Hijazi, het sy dank uitgespreek vir Suid-Afrika se regsgeding voor die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland. Die belangrikste hof van die Verenigde Nasies het met sy verhoor begin oor Suid-Afrika se bewering van volksmoord oor...

‘Suid-Afrika het nuwe leierskap nodig’
Post

‘Suid-Afrika het nuwe leierskap nodig’

‘Suid-Afrika het nuwe leierskap nodig’ Rise Mzansi se leier, Songezo Zibi, sê Suid-Afrika het nuwe leierskap nodig om die idee van ʼn nasionale doelwit te vestig wat gegrond is op die gedagte dat die demokrasie aan alle burgers behoort. Hy sê die buurland moet ʼn samelewing bou wat gebaseer is op die grondwetlike en sosiaal-demokratiese...

Geletterdheid daal in Suid-Afrika – Kosmos 94.1
Post

Geletterdheid daal in Suid-Afrika – Kosmos 94.1

Geletterdheid daal in Suid-Afrika Nal’ibali is bekommerd oor die voortgesette daling in geletterdheidsvlakke in Suid-Afrika. Die geletterdheidsorganisasie glo die land moet ernstig aandag daaraan gee om die onderwysstelsel te verbeter. Die hoof van Navorsing, Gabrielle Kelly, vra vir meer doelbewuste ingrypings deur die regering om sodoende ʼn krisis af te weer: Post navigation Source link

Toerisme-syfers vertoon beter in Suid-Afrika
Post

Toerisme-syfers vertoon beter in Suid-Afrika

Toerisme-syfers vertoon beter in Suid-Afrika Daar was in November ‘n beduidende toename in reisigers na Suid-Afrika, met byna 2,6 miljoen wat by grensposte ingekom het. Dit verteenwoordig ‘n verbetering van 29,3 persent vergeleke met dieselfde tydperk in 2022. ʼn Woordvoerder van Statistieke SA, Tshwaro Gae, sê die data dui egter ook op ‘n aansienlike afname...

Dis weer Suid-Afrika teen Nieu Seeland
Post

Dis weer Suid-Afrika teen Nieu Seeland

Dis weer Suid-Afrika teen Nieu Seeland Suid-Afrika pak Nieu-Seeland môre in ‘n Wêreldbeker-groepswedstryd nadat hulle vyf van hul vorige ses wedstryde gewen het. Die Proteas is op die oomblik in die tweede plek op die punteleer, net na die gasheer Indië, teen wie hulle Sondag te staan kom, voor hul laaste groepwedstryd teen Afghanistan volgende Vrydag. Indië is die...

Wada waarsku oor Noord-Koreaanse vlag – en ook Suid-Afrika s’n
Post

Wada waarsku oor Noord-Koreaanse vlag – en ook Suid-Afrika s’n

Wada waarsku oor Noord-Koreaanse vlag – en ook Suid-Afrika s’n Asiatiese Spele: Die Wêreldagentskap teen die Gebruik van Verbode Middels het die Olimpiese Raad van Asië teen “gevolge” gewaarsku omdat dit toelaat dat die Noord-Koreaanse vlag herhaaldelik by die Spele gehys word. Wada het Noord-Korea se nasionale liggaam teen die gebruik van opkikkers in 2021...

Lufthansa gaan nuwe vlug van Suid-Afrika na München instel – Kosmos 94.1
Post

Lufthansa gaan nuwe vlug van Suid-Afrika na München instel – Kosmos 94.1

Lufthansa gaan nuwe vlug van Suid-Afrika na München instel Europa se tweede grootste lugredery, Lufthansa, gaan in Junie volgende jaar ‘n nuwe lang-afstandvlug van Suid-Afrika na München in Duitsland instel wat 25 weeklikse verbindings en ‘n dag-vlug bied. Passassiers kry toegang tot 130 internasionale bestemmings, insluitend Europa, Amerika, Asië en die Midde-Ooste. Business Tech berig...