Tag: SuidAfrikaners

Home SuidAfrikaners
Suid-Afrikaners in Moskou veilig – Kosmos 94.1
Post

Suid-Afrikaners in Moskou veilig – Kosmos 94.1

Suid-Afrikaners in Moskou veilig Suid Afrika se Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het ook die aanval in Moskou veroordeel. Aanvallers het die Crocus-stadsaal bestorm en op die skare geskiet voordat hulle die lokaal aan die brand gesteek het. Die departement se woordvoerder Clayson Monyela het die veiligheid van Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel en studente bevestig. Suid-Afrika...

Saftu het kommer oor Suid-Afrikaners se skuld
Post

Saftu het kommer oor Suid-Afrikaners se skuld

Saftu het kommer oor Suid-Afrikaners se skuld Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie Saftu het kommer uitgespreek oor die toenemende skuld onder krediethouers in Suid-Afrika wat veral middelklas-werkers raak. ʼn Verslag deur Eighty20 vir die vierde kwartaal toon die stygings in rentekoerse sedert 2021 het skuldvlakke vererger. Krediethouers se terugbetalingspaaiemente beloop 47 persent van hulle inkomste wat daartoe...

Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg
Post

Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg

Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg FNB-ontleder Ester Ochse het verbruikers gemaan om hulle uitgawes te besnoei te midde van hoër brandstofpryse. Die bank vrees dat die druk op begrotings verder sal vererger met verhoogde brandstofuitgawes, wat voertuig- en openbare vervoerkoste ook negatief sal raak. Sy maan, dit sal waarskynlik lei tot hoër...

Raad van Kerke sê ook Suid-Afrikaners moet registreer
Post

Raad van Kerke sê ook Suid-Afrikaners moet registreer

Raad van Kerke sê ook Suid-Afrikaners moet registreer Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om te registreer om te stem tydens die tweede en laaste registrasienaweek van die Onafhanklike Verkiesingskommissie. Die registrasienaweek is dié naweek aan die gang by verskillende stemlokale regoor die land. ‘n Woordvoerder van die raad, Malusi...

Net 6% van Suid-Afrikaners kan aftree
Post

Net 6% van Suid-Afrikaners kan aftree

Net 6% van Suid-Afrikaners kan aftree ‘n Verslag deur 10X Investments toon, die meeste Suid-Afrikaners in die werkersklas moet dalk lewenslank werk weens onvoldoende voorsiening vir die oudag, met slegs ses-persent wat in gerief kan aftree. Skokkend genoeg het 30 persent van diegene ouer as 50 geen aftreevooruitsigte nie. Armoede verdiep die kwessie met bykans...

Buitelandse Suid-Afrikaners registreer om te stem
Post

Buitelandse Suid-Afrikaners registreer om te stem

Buitelandse Suid-Afrikaners registreer om te stem Die buurland se Onafhanklike Verkiesingskommissie sê 18 469 Suid-Afrikaanse burgers wat in 101 lande woon, het begin registreer om te stem met behulp van die aanlyn registrasieportaalstelsel wat verlede maand bekendgestel is. Die kommissie het ‘n nuuskonferensie gehou oor die gereedheid vir die registrasieproses hierdie naweek. Sowat 21 000...

Buitelandse Suid-Afrikaners kan elektronies registreer vir verkiesing
Post

Buitelandse Suid-Afrikaners kan elektronies registreer vir verkiesing

Buitelandse Suid-Afrikaners kan elektronies registreer vir verkiesing Suid-Afrikaners wat in Namibië woon, kan tussen 26 en 28 Januarie elektronies registreer om in die buurland se komende algemene verkiesing te stem. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het aangekondig dat alle Suid-Afrikaners in die buiteland woon, kan van 26 tot 28 Januarie registreer om te stem in die komende...

COPE sê talentvolle Suid-Afrikaners moet aansoek doen vir openbare poste
Post

COPE sê talentvolle Suid-Afrikaners moet aansoek doen vir openbare poste

COPE sê talentvolle Suid-Afrikaners moet aansoek doen vir openbare poste COPE vra alle bekwame en talentvolle Suid-Afrikaanse mans en vroue om aansoek te doen om openbare verteenwoordigers te wees op sy nasionale en nege provinsiale lyste vir die komende nasionale en provinsiale verkiesing. Die party sê enige geskikte en gepaste persoon kan aansoek doen. COPE...

Suid-Afrikaners meer positief oor finansiële vooruitsigte
Post

Suid-Afrikaners meer positief oor finansiële vooruitsigte

Suid-Afrikaners meer positief oor finansiële vooruitsigte Suid-Afrikaanse verbruikers het toenemende optimisme uitgespreek oor hulle finansiële toekoms. Dit is waarskynlik beïnvloed deur ‘n laer inflasiekoers en onveranderde rentekoerse. Volgens Deloitte se Consumer Signals-verslag gebruik verbruikers kostebesparende maniere om die stygende lewenskoste teen te werk. Die verbruikersbedryf-leier by Deloitte Afrika, Rodger George, sê Suid-Afrikaners raak meer positief...

Studie wys sewe uit 10 Suid-Afrikaners wil gaan stem
Post

Studie wys sewe uit 10 Suid-Afrikaners wil gaan stem

Studie wys sewe uit 10 Suid-Afrikaners wil gaan stem Die 2023-versoeningspeiling van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening onthul dat sewe uit tien Suid-Afrikaners beplan om in volgende jaar se verkiesing te stem. Die peiling meet vordering met versoening, met meer as 2 000 Suid-Afrikaners wat vrae beantwoord het oor die politieke kultuur, insluiting, maatskaplike...