80% van Suid-Afrikaners vertrou nie leiers nie Agt uit tien Suid-Afrikaners sê hulle glo nie nasionale leiers is bekommerd oor hul welstand nie. Die opname toon ook ‘n afname in vertroue in openbare instellings, met ten minste ‘n derde wat wantroue in die parlement en die regbank uitspreek. Volgens die Instituut vir Geregtigheid en Versoening...
Tag: SuidAfrikaners
ANC se misstappe straf Suid-Afrikaners
ANC se misstappe straf Suid-Afrikaners Die bedryfshoof van Everest Wealth, Thys van Zyl, sê Suid-Afrikaners is dié jaar finansieel erg gestraf deur die regering se talle misstappe, en politieke en ekonomiese onsekerhede duur voort te midde van talle krisisse. Hy voeg by die regering het verskeie planne en idees, maar die meeste daarvan werk nie...
Suid-Afrikaners gevra om land se wild te beskerm
Suid-Afrikaners gevra om land se wild te beskerm Die Wild Africa Fund en SANParke wys op die kritieke noodsaaklikheid om sleutelspesies te bewaar om sodoende Suid-Afrika se natuurlike ekostelsels te beskerm. Hierdie pleidooi kom namate Suid-Afrikaners gevra word om die land se wild te beskerm. Volgens bepalings deur die Nasionale Rooilys kan 17 persent van...
Gaza-kwessies moenie Suid-Afrikaners verdeel nie
Gaza-kwessies moenie Suid-Afrikaners verdeel nie President Cyril Ramaphosa sê die Israel-Palestina-kwessie is emosiebelaai, veral gegewe die land se geskiedenis, maar dit moenie verdeeldheid vererger nie. Die polisie moes verlede week by ʼn betoging in Kaapstad ingryp toe pro-Israel- en pro-Palestina-ondersteuners slaags geraak het. Ramaphosa sê in sy weeklikse nuusbrief daar is in Suid-Afrika geen plek...
Mr. D troos Suid-Afrikaners vir WB-verlies, ure voor wedstryd begin
Mr. D troos Suid-Afrikaners vir WB-verlies, ure voor wedstryd begin Siya Kolisi en sy Bokspan het nog nie eens begin opwarm vir hul langverwagte Rugby Wêreldbeker-eindstryd teen Nieu-Seeland nie, toe die kosafleweringsdiens, Mr. D, Suid-Afrikaners vir hul verlies getroos het. Nog lank voor die Bokke hulle vierde Wêrelbeker-oorwinning 12-11 gevat het, het Mr. D Saterdagoggend...
Vuil lug kan 13 500 Suid-Afrikaners dood
Vuil lug kan 13 500 Suid-Afrikaners dood Die oponthoud met die uitdiensstelling van Suid-Afrika se steenkoolaangedrewe kragsentrales vóór 2030 kan teen 2050 tot ‘n vooruitgeskatte 15 300 sterftes lei weens te veel lugbesoedeling. Dít is volgens nuwe navorsing deur ‘n organisasie sonder winsbejag in Helsinki, die Sentrum vir Navorsing oor Energie en Skoon Lug. Die...
Suid-Afrikaners moet krag bespaar tydens spitstye
Suid-Afrikaners moet krag bespaar tydens spitstye Eskom doen ‘n beroep op die publiek om kragverbruik tydens spitstye te verminder. Die kragvoorsiener bied ‘n mate van verligting met die opskorting van beurtkrag bedags oor die naweek. Verbeterde opwekkingsvermoë en ‘n verwagte laer vraag laat ‘n tydelike opskorting van onderbrekings toe van vyf-uur soggens tot vier-uur die...
Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner – Kosmos 94.1
Brics hou geen voordele vir Suid-Afrikaners in – politieke kenner Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder Daniel Silke sê die Brics-lande wat uit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika bestaan, gaan nie noodwendig aansienlike voordele vir gewone Suid-Afrikaners bring nie. Die 15de Brics-beraad het vandag in Johannesburg onder voorsitterskap van President Cyril Ramaphosa begin. Silke sê Suid-Afrika...
Suid-Afrikaners moet mislukte polisiestasies aanmeld – Kosmos 94.1
Suid-Afrikaners moet mislukte polisiestasies aanmeld ActionSA sê polisiekantore in die buurland moet plekke van veiligheid en geregtigheid vir alle burgers wees, maar die werklikheid is dat misdadigers in die land kan doen wat hulle wil sonder enige gevolge. Die party doen ‘n beroep op Suid-Afrikaners om hulle ervarings van mislukte polisiestasies te deel. Dit sal...
78% Suid-Afrikaners wroeg oor geldsake – Kosmos 94.1
Debt Busters: 78% Suid-Afrikaners wroeg oor geldsake ‘n Opname deur Debt Busters toon 78 persent van Suid-Afrikaners wroeg oor hulle geldsake, ʼn styging teenoor die vorige jaar. Die opname het 35 000 antwoorde ontvang, met 94 persent wat erken dat finansiële druk hul huislike omstandighede beïnvloed en 78 persent erken dat dit hul werkslewe beïnvloed....