Tag: Suide

Home Suide
Hardap, Suide se damme kry water!
Post

Hardap, Suide se damme kry water!

Hardap, Suide se damme kry water! Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is daar net 29,8 persent waterbronne in die drie sentrale damme wat onder meer Windhoek voorsien oor. Von Bach is op 5,3 persent na ‘n klein invloei. Swakoppoort staan op 24,25 persent en die Omatako het 0,6 persent water. In die Suide is Hardap...

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide
Post

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide

RA sluit dele van MR118 roete in verre Suide Die Paaie-owerheid sê verskeie dele van die MR118 roete tussen Rosh Pinah en Oranjemund is net oop vir eenrigting-verkeer. Die owerheid sê hy is besig met opknappingswerk wat reeds op 31 Januarie begin het en sal duur tot rondom 9 Julie vanjaar. Stop-ry aksies is reeds...

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde
Post

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde

Plek-plek reën voorspel in suide, ooste, noorde Vooruitsigte vir reën in die volgende paar dae is tot dele van die suide, die Omaheke-streek en die noordelike dele van die land beperk, volgens weerkenner en suideboer George van die Merwe. Hy sê die weerstelsels is normaal vir hierdie tyd van die jaar en die wyse hoe...

Israel bombardeer suide van Gaza
Post

Israel bombardeer suide van Gaza

Israel bombardeer suide van Gaza Hernude gevegte in Gaza duur voort nadat samesprekings om ‘n week-oue wapenstilstand met Hamas te verleng, ineengestort het, en bemiddelaars sê Israeliese bombardemente bemoeilik pogings om weer vyandigheid te onderbreek. Oostelike gebiede van Khan Younis in die suide van Gasa het onder intense bombardement gekom, met rookkolomme wat die lug...

Israel val suide van Gaza aan
Post

Israel val suide van Gaza aan

Israel val suide van Gaza aan Israeliese lugaanvalle op residensiële woonstelblokke in die suide van Gaza het minstens 32 Palestyne doodgemaak, sê medici, nadat Israel weer burgerlikes gewaarsku het om te verskuif, aangesien hy begin om Hamas in die suide van die enklawe aan te val na sy aanvalle in die noorde. Dit kan honderde...

Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide
Post

Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide

Hittegolf en ontstuimige see in Wes- en Noord-Kaap en verre Suide Die Nasionale Seereddingsinstituut waarsku oor die hittegolf in die Wes- en Noord-Kaap. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel temperature van tussen 30 en 40 grade Celsius tot vanaand wat ook die suide van Namibië sal raak. Die NSRI se woordvoerder, Craig Lambinon, raai mense aan om...

Ooswinde waai die week sterk, veral in Suide – Kosmos 94.1
Post

Ooswinde waai die week sterk, veral in Suide – Kosmos 94.1

Ooswinde waai die week sterk, veral in Suide Oosweer toestande word vir die week, veral in die Suide voorspel en terwyl die sentrale en noordelike gebiede heerlike lente ervaar, is dit koud plek-plek in die Suide met ‘n geringe kans van ligte reën. Weerkenner George van der Merwe sê die erge wind kan tot Donderdag...

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg – Kosmos 94.1
Post

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg – Kosmos 94.1

Eiendomspryse in die Suide kan weens beplande hernubare energie-projekte styg Eiendomspryse in die suide van Namibië sal na verwagting styg, gegewe die beplande groenwaterstof-, olie- en gasprojekte tussen Lüderitz en Oranjemund. Simonis Storm dui aan tydens gesprekke met dorpsrade, eiendomsagente en belanghebbendes, het huispryse in die afgelope 12 maande in hierdie dorpe vervierdubbel het, as...

Tifoon Khanun tref suide van Japan – Kosmos 94.1
Post

Tifoon Khanun tref suide van Japan – Kosmos 94.1

Tifoon Khanun tref suide van Japan Bykans 700 000 mense is aangeraai om hul huise te ontruim en sowat 900 vlugte is gekanselleer nadat die tifoon Khanun die suide van Japan getref het. Meer as 200 000 huishoudings op die Okinawa-eilande is weens die storm sonder krag. Een sterfte is sover aangemeld, en minstens 11...