Tag: suidelike

Home suidelike
Suidelike dele kan reën verwag
Post

Suidelike dele kan reën verwag

Suidelike dele kan reën verwag Die bekende Namibiese weerkenner van Aranos, George van der Merwe, het goeie nuus vir die suidelike dele vandag, veral die suidweste wat goeie reën kan ontvang. Maar, dis nie al nie, daar is ‘n goeie kans vir nog buie volgende week, meer noord in die land. Post navigation Source link

Beperkings by suidelike grensposte – Kosmos 94.1
Post

Beperkings by suidelike grensposte – Kosmos 94.1

Beperkings by suidelike grensposte Die Namibiese ministerie van binnelandse sake het in ‘n verklaring om verskoning gevra vir die voortdurende kragonderbreking by die Ariamsvlei, Noordoewer en Klein Menasse grensposte. Die kragonderbreking het Sondagmiddag begin na ‘n fout op die Harib-substasie en NamPower sê toevoer behoort teen Saterdag herstel te word. Die uitvoerende direkteur in die...

DeSantis sal ook muur bou aan suidelike grens
Post

DeSantis sal ook muur bou aan suidelike grens

DeSantis sal ook muur bou aan suidelike grens Die poreuse suidelike grens van die VSA is in die nuus in daardie land, veral met die verkiesings wat in November plaasvind. Daar is ‘n toestroming van mense, van regoor die wêreld en daar word beraam dat daar meer as 20 miljoen onwettige immigrante in die land...

Suidelike skakel van HKIA-roete, oopgestel – Kosmos 94.1
Post

Suidelike skakel van HKIA-roete, oopgestel – Kosmos 94.1

Suidelike skakel van HKIA-roete, oopgestel Die eerste fase van die Windhoek-Hosea Kutako Internasionale Lughawe se suidelike skakel is amptelik oop. Die vyf-kilometer roete, wat aansluit by die padblokkade op die Windhoek-Rehoboth-pad, is oor twee jaar voltooi teen ‘n koste van 3 miljoen Namibiese dollar. Die skakel laat verkeer vanaf Okahandja toe om na die Rehoboth-polisiekontrolepunt...

13 dood in hittegolf in suidelike VSA – Kosmos 94.1
Post

13 dood in hittegolf in suidelike VSA – Kosmos 94.1

13 dood in hittegolf in suidelike VSA Amerikaanse amptenare het bevestig dat minstens 13 mense hul lewens verloor het weens uiterste hittegolwe in die suide van die Verenigde State. Inwoners in hierdie streek verduur versengende temperature wat 45 grade Celsius bereik het. Om die situasie te vererger, het swaar lugbesoedeling ook ander dele van die...