Namibiese bouers suips steeds aan agterspeen Die tender vir Namfisa se nuwe hoofkantoor, wat sowat 237 miljoen Namibiese dollar werd is, is deur die Sentrale Verkrygingsraad aan die Chinese maatskappy China State Construction and Engineering Corporation toegestaan. Dertien maatskappye het gebie waarvan tien Chinees was. Die toekenning kom te midde van protes deur die Konstruksie...
December 27, 2024