Tag: sukses

Home sukses
Erongo-polisie behaal sukses teen dwelms
Post

Erongo-polisie behaal sukses teen dwelms

Erongo-polisie behaal sukses teen dwelms Die Erongo-polisie sê hy het laat Dinsdagaand een persoon is in hegtenis geneem by in huis in Sam Nujoma-rylaan. Daar is beslag gelê op 80 Mandrax-tablette en 1,336 kilogram skunk-dagga. Die waarde word op 76 400 Namibiese dollar beraam. ‘n Namibiese vrou, 28, is gearresteer en haar makker, ‘n man, het gevlug....

Bekendstelling van ANC-manifes ‘sal ‘n sukses wees’
Post

Bekendstelling van ANC-manifes ‘sal ‘n sukses wees’

Bekendstelling van ANC-manifes ‘sal ‘n sukses wees’ Die voorsitter van die ANC in KwaZulu-Natal, Siboniso Duma, het die vertroue uitgespreek die ANC-manifesbekendstelling sal ‘n sukses wees. Partylede kom by die Moses Mabhida-stadion in Durban byeen terwyl president Cyril Ramaphosa voorberei om die party se manifes in die hoogs-betwisde provinsie uiteen te sit. Duma sê die...

Brave Warriors se sukses maak impak op nasie: Collin Benjamin
Post

Brave Warriors se sukses maak impak op nasie: Collin Benjamin

Brave Warriors se sukses maak impak op nasie: Collin Benjamin Namibië se Brave Warriors, wat geskiedenis gemaak het by die Afrika-beker toernooi in Ivoorkus deur vir die uitklopronde te kwalifiseer, kom Saterdagaand om 7-uur teen Angola te staan. Die Brave Warriors het vroeër hul eerste oorwinning ooit by die Afrika-beker aangeteken toe hulle Tunisë met...

Korrektiewe dienste behaal sukses met herintegrasie-program
Post

Korrektiewe dienste behaal sukses met herintegrasie-program

Korrektiewe dienste behaal sukses met herintegrasie-program Vir baie oud-oortreders is die oorgang uit die tronk terug na die samelewing vol struikelblokke soos werksdiskriminasie en maatskaplike stigma, terwyl die gebrek aan ‘n ondersteuningstelsel herintegrasie uitdagend kan maak. In 2023 het Namibië se korrektiewe fasiliteite egter ‘n rekord-hoë herintegrasie van gevangenes in die samelewing aangeteken. Negentig persent...

Anti-renoster-stroop pogings behaal sukses – Kosmos 94.1
Post

Anti-renoster-stroop pogings behaal sukses – Kosmos 94.1

Anti-renoster-stroop pogings behaal sukses Tot dusver vanjaar is 48 renosters in die land gestroop, volgens die uitvoerende direkteur van die omgewingsministerie, Teofilus Nghitila. Dit is ‘n groot verbetering op die 92 wat verlede jaar gestroop is. Agt olifante is vanjaar gestroop teenoor vier verlede jaar maar, baie beter as die syfers van die vorige jare...

Moratorium op hout-oes ‘n sukses
Post

Moratorium op hout-oes ‘n sukses

Moratorium op hout-oes ‘n sukses Die moratorium wat in 2018 op die oes, vervoer, bemarking en uitvoer van hout ingestel is, het gelei tot ‘n groot vermindering in ontbossing en onwettige hout-oes bedrywighede. Volgens Teofilus Nghitila, die uitvoerende direkteur van die omgewingsministerie, is monitering- en inspeksie-aktiwiteite van woude ook verskerp om onwettige bedrywighede te voorkom....

Groot sukses met Noordwes teenmisdaad-operasie
Post

Groot sukses met Noordwes teenmisdaad-operasie

Groot sukses met Noordwes teenmisdaad-operasie Die polisie in Noordwes het 877 verdagtes in die provinsie aangekeer tydens Operasie Veiliger Feestyd Shanela. Oortredings sluit in verkragting, aanranding, moord, motorkaping en meer. Vyf-en-twintig selfone is tydens die optrede gekonfiskeer, asook 14 vuurwapens en verskeie onwettige voorwerpe. Die woordvoerder van die SAPD, Aafje Botma, is vol lof vir...

Malawi behaal groot sukses, vinnig-vinnig, met koring
Post

Malawi behaal groot sukses, vinnig-vinnig, met koring

Malawi behaal groot sukses, vinnig-vinnig, met koring Malawi het sy eerste suksesvolle grootskaalse oes van koring gemaak. Die land het dit reggekry in net twee koringseisoene, na die konflik in Oos-Europa begin het en die land sy afhanklikheid van koringinvoere hersien het. Ronald Ngwira, hoof uitvoerende beampte van die Malawi-geregistreerde Pyxus Agriculture Limited, wat ‘n plaas...

Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie
Post

Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie

Italië behaal sukses teen 500 jaar oue mafia-familie Meer as 200 beskuldigdes in een van Italië se grootste mafia-verhore vir generasies is tot ‘n totaal van meer as 2 200 jaar tronkstraf gevonnis. Die drie jaar lange verhoor het individue wat na bewering met ‘Ndrangheta verbind word, gevonnis vir misdade wat wissel van afpersing tot...