Everton appelleer suksesvol Everton se 10 punte wat afgetrek is omdat hy die Premierliga se winsgewendheid- en volhoubaarheidsreëls oortree het, is ná hulle appèl tot ses verminder. Die Engelse klub is in November verlede jaar gestraf nadat bevind is hulle het toegelate verliese oorskry met die assessering van die tydperk tot en met die 2021-2022-seisoen....
Tag: suksesvol
Tshwane-polisie se misdaad-operasies hoogs suksesvol
Tshwane-polisie se misdaad-operasies hoogs suksesvol Die Suid-Afrikaanse Polisie het tydens ses doelgerigte en hoogs doeltreffende operasies in Tshwane 1 068 verdagtes weens verskeie misdade in hegtenis geneem. ’n Polisiewoordvoerder, Johann van Dyk, sê 295 is weens verskeie misdade gesoek. Hy sê dit sluit drie in vir moord, 82 vir geslagsgeweld en ses vir verkragting. Post...
Michael Bolton sê operasie om breingewas te verwyder was suksesvol
Michael Bolton sê operasie om breingewas te verwyder was suksesvol Die sanger Michael Bolton het onthul dat hy onlangs ‘n noodoperasie ondergaan het om ‘n breingewas te verwyder, en het daarna sy komende toerdatums gekanselleer. Die sanger het op Instagram geplaas dat hy aan die einde van die jaar van die gewas verneem het, wat...
Valke spoor onwettige transaksies suksesvol op
Valke spoor onwettige transaksies suksesvol op Die Nasionale Prioriteitskomitee vir Georganiseerde Misdaad in Suid-Afrika het die uitkomste van die Fusion Centre se samewerkingspogings in die bekamping van finansiële misdaad bekend gemaak. Die projekte beklemtoon die gesamentlike vasberadenheid om aandag te skenk aan geldwassery, korrupsie, bedrog en die terugvordering van wanbestede fondse. Die sentrum, wat in...
Student se appèl oor Nsfas-geld nie suksesvol
Student se appèl oor Nsfas-geld nie suksesvol Die Nasionale Vervolgingsgesag in die buurland verwelkom ‘n hooggeregshofbeslissing in Makhanda, in die Oos-Kaap, wat ‘n Walter Sisulu Universiteit-student se appèlaansoek van die hand gewys het. Sy het 800 000 Suid-Afrikaanse rand van die 14 miljoen rand wat die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente aan haar betaal het,...
Vergadering tussen Nampol en Okh-boere as suksesvol beskryf
Vergadering tussen Nampol en Okh-boere as suksesvol beskryf Die boere van die Okahandja het volgens hulle ‘n uiters geslaagde vergadering gehad met die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, Joseph Shikongo. Die boere het die vergadering versoek, onder meer om die uitdaging van toenemende wild- en veediefstal in die distrik te bespreek. Hakkies Husselman, ‘n boer...
Wapen-amnestiemaand suksesvol – Kosmos 94.1
GOAN: Wapen-amnestiemaand suksesvol Die Namibiese polisie het aangekondig dat September weer Amnestie-maand is vir die inhandiging van onwettige wapens en ammunisie, maar die vraag ontstaan of sulke veldtogte gewapende misdaad bekamp of verminder. Ingevolge die wet mag geen persoon wat onwettige ammunisie of wapens by die polisie inhandig, vervolg word nie. Daar is toenemend uitdagings...
1,1m vate ru-olie suksesvol van tenkskip verwyder – Kosmos 94.1
1,1m vate ru-olie suksesvol van tenkskip verwyder Die Verenigde Nasies sê al die olie wat deur ‘n vervalle tenkskip aan die kus van Jemen geberg is, suksesvol oorgedra is, wat ‘n einde bring aan wat as ‘n “tikkende tydbom” beskryf is. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres sê dat die skip-tot-skip-oordrag van olie van die...
Brandberg Ultra se veiling suksesvol – Kosmos 94.1
Brandberg Ultra se veiling suksesvol Die Brandberg Backyard Ultra is nie net ‘n uitmergelende marathon nie, daar was ook ‘n reuse-fondsinsameling wat deur middel van ‘n veiling gedoen is. Die Ultra het die ‘n veiling ten bate van drie omgewingsbewarings-organisasies aangebied. Die veiling het vandag afgesluit en 230 000 Namibiese dollar is ingesamel. Nico Scholtz,...
Veertien Namibiese langnekke suksesvol na Angola verskuif – Kosmos 94.1
Veertien Namibiese langnekke suksesvol na Angola verskuif Veertien Namibiese kameelperde is oor ‘n afstand van 1 300 kilometer vanaf Namibië na die Iona Nasionale Park van die buurland Angola verskuif. Die Giraffe Conservation Foundation sê die langnekke was vir dekades lank nie meer in die Iona-park in die suidweste van Angola nie. Die park gaan...