Tag: Sunak

Home Sunak
Sunak veroordeel Teheran ten sterkste
Post

Sunak veroordeel Teheran ten sterkste

Sunak veroordeel Teheran ten sterkste Die Britse premier, Rishi Sunak, sê Iran het probeer om die Midde-Ooste in ‘n krisis te dompel met sy aanval op Israel. Hy sê dit was roekeloos en gevaarlik. Teheran het meer as 300 missiele na Israel gelanseer, in wat volgens hulle vergelding was vir ‘n aanval op die land...

Nog ‘n terugslag vir Sunak en die Konserwatiewe Party in Brittanje
Post

Nog ‘n terugslag vir Sunak en die Konserwatiewe Party in Brittanje

Nog ‘n terugslag vir Sunak en die Konserwatiewe Party in Brittanje Brittanje se Konserwatiewe Party het nog twee parlementêre setels in tussenverkiesings aan die Arbeidersparty afgestaan. Dit is voor ʼn nasionale verkiesing ʼn onheilspellende terugslag vir die beleërde eerste minister, Rishi Sunak, en span die kroon op ʼn slegte week terwyl hy sukkel om ondersteuning...

Sunak sê Houthi-aanvalle was self-verdediging
Post

Sunak sê Houthi-aanvalle was self-verdediging

Sunak sê Houthi-aanvalle was self-verdediging Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Rishi Sunak, het berigte verwerp wat beweer die lugaanvalle teen die Iran-ondersteunde militante Houthi-groep was deel van die Israel-Gaza-oorlog en sê dit was uit selfverdediging. Die Amerikaanse en Britse weermagte het verlede week talle Houthi-teikens in Jemen aangeval nadat Houthi’s sedert November verlede jaar...

Britain to increase Ukraine support to £2.5bn, Rishi Sunak announces
Post

Britain to increase Ukraine support to £2.5bn, Rishi Sunak announces

The UK will provide £2.5bn of military aid to Ukraine over the coming year, Rishi Sunak has said – Britain’s largest annual commitment since Russia’s invasion. The PM made the announcement during a rare visit to the country, where he will also sign a new agreement supporting its long-term security. Officials said the package will...

Sunak sal aanpassings aan Rwanda-plan maak
Post

Sunak sal aanpassings aan Rwanda-plan maak

Sunak sal aanpassings aan Rwanda-plan maak Die Verenigde Koninkryk se eerste minister, Rishi Sunak, sê hy sal nuwe noodwetgewing instel om te bevestig dat Rwanda ʼn veilige land vir asielsoekers is. Dit volg nadat die hooggeregshof die regering se planne verwerp het om mense wat asiel soek na Rwanda te deporteer. Volgens die hof loop asielsoekers gevaar...

Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit
Post

Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit

Sunak se aanstelling van Cameron lok kritiek uit Die Britse eerste minister Rishi Sunak se besluit om David Cameron in ‘n kabinetskommeling as minister van Buitelandse Sake aan te stel is gekritiseer. Die voormalige eerste minister vervang James Cleverly, wat die nuwe minister van Binnelandse Sake word ná die afdanking van Suella Braverman. Die Arbeidersparty...

UK’s Sunak calls for aid progress during Israel visit
Post

UK’s Sunak calls for aid progress during Israel visit

UK Prime Minister Rishi Sunak says he’d like “further progress” on delivering “crucial” aid like water, food, and medicine to residents of Gaza. He’s in Israel on a two-day visit. The post UK’s Sunak calls for aid progress during Israel visit first appeared on Future Media. Source link

EU-leiers, Sunak en Biden vergader oor Midde-Ooste
Post

EU-leiers, Sunak en Biden vergader oor Midde-Ooste

EU-leiers, Sunak en Biden vergader oor Midde-Ooste Duitse kanselier Olaf Scholz sê hy en die Franse president Emmanuel Macron sal die situasie in Israel met die Amerikaanse president Joe Biden en die Britse premier Rishi Sunak bespreek. Scholz, wat Macron by ‘n gesamentlike Duits-Franse kabinetsberaad in Hamburg ontvang het, het Hamas se aanval op Israel...

Sunak se uitstel van klimaatdoelwitte kom teen ‘duur prys’
Post

Sunak se uitstel van klimaatdoelwitte kom teen ‘duur prys’

Sunak se uitstel van klimaatdoelwitte kom teen ‘duur prys’ Reaksie word ontvang op die aankondiging deur Britse premier Rishi Sunak dat sekere klimaatdoelwitte uitgestel sal word. Sunak sê die besluit is geneem om huishoudings verdere ekonomiese druk te spaar. Sekere aanpassings sou ingevolge die doelwitte gemaak moes word. Maar, volgens Chris Stark van die Britse...

Sunak stel Britse klimaatsteikens uit
Post

Sunak stel Britse klimaatsteikens uit

Sunak stel Britse klimaatsteikens uit Die Britse premier Rishi Sunak het verskeie klimaatsteikens in Brittanje uitgestel in wat hy beskryf as ‘n poging om verligting aan huishoudings wat reeds onder druk is te gee. Hy het die verbod op die verkope van nuwe petrol- en dieselvoertuie en die uitfasering van gasverhitters uitgestel tot 2025. Hy...