Tag: Sunak

Home Sunak
Sunak wil by G20 voedselpryse aanspreek – Kosmos 94.1
Post

Sunak wil by G20 voedselpryse aanspreek – Kosmos 94.1

Sunak wil by G20 voedselpryse aanspreek Die Britse premier Rishi Sunak is in Indië vir die G20 beraad. Hy sê een van sy fokuspunte sal die verwoestende impak van die oorlog in die Oekraïne op voedselpryse wees. Sunak sê druk moet op Rusland in die verband geplaas word. Post navigation Source link

Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak – Kosmos 94.1
Post

Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak – Kosmos 94.1

Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak Die Britse premier Rishi Sunak sê sy regering het nie ‘n ommekeer op sy nul-uitlatingsteikens gemaak met die lisensies vir eksplorasie in die Noordsee nie. Hy sê Brittanje moet onafhanklik wees met sy energie-behoeftes en werk skep. Die lisensies het groot reaksie uitgelok met verskeie...

Green Peace drapeer Sunak se huis in swart – Kosmos 94.1
Post

Green Peace drapeer Sunak se huis in swart – Kosmos 94.1

Green Peace drapeer Sunak se huis in swart Betogers van Green Peace het die privaat woning van die Britse eerste minister, Rishi Sunak met swart materiaal drapeer. Hulle betoog teen sy regering se energiebeleid. Foto’s wat Green Peace in die Verenigde Koninkryk op die sosialemediaplatform X, voorheen bekend as Twitter, geplaas het, toon dat vier...

Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad – Kosmos 94.1
Post

Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad – Kosmos 94.1

Biden en Sunak vergader voor Navo-beraad Die Amerikaanse President Joe Biden ontmoet vandag die Britse eerste minister, Rishi Sunak, in Downingstraat voordat die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie se beraad môre in Litaue begin. Sy besoek volg nadat verskeie lande, insluitend die Verenigde Koninkryk en Kanada, kommer uitgespreek het oor Biden se besluit om trosbomme na Oekraïne stuur...

Sunak moet intree oor Boris-bondgenote wat met ondersoek probeer inmeng het – Kosmos 94.1
Post

Sunak moet intree oor Boris-bondgenote wat met ondersoek probeer inmeng het – Kosmos 94.1

Sunak moet intree oor Boris-bondgenote wat met ondersoek probeer inmeng het Die voordele-komitee in Brittanje het vanoggend sy verslag oor inmenging in sy werk deur bondgenote van Boris Johnson bekend gemaak. Verskeie hooggeplaaste Tory-lede word in die verslag genoem. Die komitee het die inmenging ervaar tydens sy ondersoek na of Johnson vir die parlement gelieg...