Springbok-sewes swak in Los Angeles Orr na rugby waar die Springbok-Sewes kon nie hulle belofte van ‘n beter vertoning vanoggend by die Los Angeles-toernooi nakom nie, toe Ierland hulle met 17-0 in hulle openingswedstryd afgeransel het. Conor O’Sullivan het in die openingsoomblikke ‘n drie gedruk en Zack Ward het in die eerste helfte twee keer...
Tag: Swak
Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember
Droë Februarie volg op swak Januarie, Desember Reënval vanaf die begin van die seisoen tot Januarie vanjaar, wys meestal onder-normale reënval vir die land. Voorspellings vir Februarie dui onder-normale reënval aan oor die grootste deel van die land. ‘n Geringe verbetering word verwag oor die suidoostelike dele van die Karas-streek sowel as dele van Ohangwena...
Nanso bekommerd oor swak eksamenuitslae
Nanso bekommerd oor swak eksamenuitslae Die Namibië Nasionale Studente-organisasie, Nanso, spreek sy kommer uit oor die power prestasie van leerders op die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat gewone vlak en gevorderde vlak. Tydens ‘n perskonferensie in die hoofstad het Nanso-president Lucia Ndishishi gesê dat die resultate onopgeloste uitdagings in basiese onderwys beklemtoon. Minstens 75 persent van...
Zim vertoon swak in menseregte, vryheid
Zim vertoon swak in menseregte, vryheid In die jongste Menseregte-vryheidsindeks wat verlede jaar verskyn het word Zimbabwe uitgelig as een van die swakste lande ter wêreld wat betref die bevordering en beskerming van menseregte. Die land is in die 153ste plek, uit 165 lande. Die verslag, wat saamgestel is deur Think Tank, gee ‘n omvattende...
Cheetahs se swak dissipline kos hulle
Cheetahs se swak dissipline kos hulle Die Cheetahs se kaptein, Victor Sekekete, sê swak dissipline en ʼn verlies aan fokus het hulle ʼn oorwinning teen Pau in Amsterdam gekos. Die Bloemfonteinse span het gister in hulle Europese Uitdaagbeker-wedstryd met 20-33 teen die Franse span verloor. ʼn Oorwinning vir die Cheetahs sou basies vir hulle die...
Matriek 2023: Moedertale vaar uiters swak
Matriek 2023: Moedertale vaar uiters swak Die Nasionale Senior Sekondêre Sertifikaat Gewonevlak en Gevorderdevlak eksamenuitslae wys daar was ‘n effense verbetering vir eerste-taal vakke in A-simbole, B-simbole en C-simbole, maar daar was ‘n toename aan leerders wat D-simbole gekry het vir hulle moedertale. Die minister, Anna Nghipondoka het ook ouers berispe omdat hulle Engels met...
Kunene se paaie in uiters swak toestand
Kunene se paaie in uiters swak toestand Terwyl Namibië geloof word vir sy uitstekende padnetwerk, sê Maureen Mbeunde, die adjunk minister van finansies, dit is nie oral waar nie. Sy het in die Nasionale Vergadering aan die werke-ministerie die probleem geopper van vervalle paaie en ‘n tekort aan verkeerstekens in die Kunene Streek. Die adjunk-minister...
Bouplanne lyk swak, kopers ook gewaarsku
Bouplanne lyk swak, kopers ook gewaarsku Bouplanne het in Oktober vanjaar in Windhoek en Swakopmund uiters swak vertoon. Die twee het saam het 268 bouplanne goedgekeur, ter waarde van 333,2 miljoen Namibiese dollar. Dit verteenwoordig ‘n 7,6 persent maand-tot-maand afname en ‘n 19 persent afname in goedkeurings op ‘n jaargrondslag. Simonis Storm wat die syfers...
Swak afvalbestuur wek kommer – Kosmos 94.1
Swak afvalbestuur wek kommer Met toenemende industrialisasie en verstedeliking, het afvalbestuur ‘n kritieke nasionale bekommernis geword. Vuil dorpe en stede, Windhoek ingesluit, is ‘n bekommernis in baie Afrika-lande. Baie nedersettings, dorpe, stede en munisipaliteite in die land het nie behoorlike stortingsterreine nie en gebruik vullishope vir afvalverwydering. Die ombudsman, Basilius Dyakugha, sê sommige munisipaliteite misluk...
Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud
Nywerhede verloor miljoene oor swak onderhoud Die waarde van betroubaarheid-peiling wat gedoen is deur Sapio Research onthul nywerheidsondernemings in Suid-Afrika verloor ongeveer 724 000 Suid-Afrikaanse rand per uur weens onvoldoende onderhoud aan toerusting en masjienerie. Die oorsig dui aan 72 persent van die ondernemings in energie-opwekking, olie, gas en metale word minstens een keer ‘n...