Dokters moet swangerskappe by minderjariges aanmeld om verkragting aan te spreek Nes in Namibië, het Suid-Afrika ook uitdagings met die verkragting van minderjarige meisies. Maatskaplike aktiviste in die buurland pleit by die regering om maatreëls in te stel om die toename in die verkragting van minderjariges te keer. Dit gebeur terwyl die land ‘n toename...
December 28, 2024