Tag: swart

Home swart
SA-gebore Swart Pet-bouler kondig uittrede aan
Post

SA-gebore Swart Pet-bouler kondig uittrede aan

SA-gebore Swart Pet-bouler kondig uittrede aan Krieket: Die Nieu-Seelandse bouler Neil Wagner wat in Pretoria gebore is, het sy uittrede aangekondig uit internasionale krieket. Die 37-jarige was die twaalfde man in twee toetse vir die Proteas, voordat hy in 2008 na Nieu-Seeland verhuis het. Hy het sedert 2012, 64 toetse vir die Swart Pette gespeel...

Bewaringslegende, Polla Swart, sterf op 88
Post

Bewaringslegende, Polla Swart, sterf op 88

Bewaringslegende, Polla Swart, sterf op 88 Polla Swart, Namibiese bewaringslegende, is op die ouderdom van 88 oorlede. Bekend as die renoster-vanger, het hy gepoog om ’n foto van ‘n klein renoster neem maar toe storm hy. Swart het hom by sy agterpoot gegryp en vasgehou tot hulp kon kom. ‘n Foto is geneem wat baie...

Nzimande diskrimineer teen swart akademici, sê ATM
Post

Nzimande diskrimineer teen swart akademici, sê ATM

Nzimande diskrimineer teen swart akademici, sê ATM Die African Transformation Movement beskuldig Suid-Afrika se hoër onderwys-minister, Blade Nzimande, van diskriminasie teen plaaslike swart akademici in Suid-Afrikaanse universiteite. Die party se president, Vuyo Zungula, bevraagteken in ‘n brief aan Nzimande sekere uitsluitings en beweer hulle kry die minderwaardige posisies ondanks die feit dat hulle hoogs gekwalifiseerd...

Khawaja gaan nie weer swart armband dra
Post

Khawaja gaan nie weer swart armband dra

Khawaja gaan nie weer swart armband dra Krieket: Die Australiese kolwer, Usman Khawaja, sê hy sal nie weer ‘n swart armband dra by Dinsdag se toets in Melbourne nie, maar sal saam met Krieket Australië werk aan ‘n manier om sy steun vir mense in Gaza uit te spreek. Die Internasionale Krieketraad het die wêreld...

Bewaringsbevel teen Francois Swart in buurland bekom
Post

Bewaringsbevel teen Francois Swart in buurland bekom

Bewaringsbevel teen Francois Swart in buurland bekom Die Nasionale Verbruikerskommissie in Suid-Afrika het ‘n bewaringsbevel bekom teen Priority Escapes en sy direkteur, Francois Swart. Dit volg op talle klagtes van verbruikers wat vir vakansiebesprekings betaal het, maar geen vakansies of terugbetalings ontvang het nie na alles gekanselleer is. Die kommissie het bevind die maatskappy oortree wette wat verbruikers beskerm en...

Gedempte Swart Vrydag, en komende vakansiebesteding
Post

Gedempte Swart Vrydag, en komende vakansiebesteding

Gedempte Swart Vrydag, en komende vakansiebesteding Verbruikers het op Swart Vrydag na winkels regoor die wêreld gegaan in wat beskryf word as ‘n gedempte vertoning in vergelyking met vorige jare. Die Amerikaanse makelaarsfirma TD Cowen het sy skatting vir vakansiebesteding tot 2 tot 3 persent groei verlaag, af vanaf 4 tot 5 persent. Met baie...

Swart Vrydag in SA ‘gaan R7 miljard meer sien’
Post

Swart Vrydag in SA ‘gaan R7 miljard meer sien’

Swart Vrydag in SA ‘gaan R7 miljard meer sien’ Suid-Afrikaanse verbruikers sal op Swart Vrydag na verwagting ongeveer 7 miljard Suid-Afrikaanse rand meer bestee. Volgens vooruitskattings deur die Buro vir Marknavorsing sal besteding na verwagting van 19 miljard rand verlede jaar tot 26,6 miljard rand vanjaar styg, ondanks ekonomiese uitdagings en groeiende finansiële druk. Die...

Swart Vrydag: Kyk mooi na voedsel-etikette
Post

Swart Vrydag: Kyk mooi na voedsel-etikette

Swart Vrydag: Kyk mooi na voedsel-etikette Die buurland se departement van gesondheid maan verbruikers om ekstra versigtig te wees, veral wanneer hulle voedselprodukte koop vandag op Swart Vrydag. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê dit is belangrik vir verbruikers om te waak teen die aankoop van vervalste én verouderde kosse, deur voedsel-etikette en vervaldatums...

Swart Vrydag: Betaalstelsels moet reg wees
Post

Swart Vrydag: Betaalstelsels moet reg wees

Swart Vrydag: Betaalstelsels moet reg wees Suid-Afrikaanse ondernemings is aangeraai om die gladde funksionaliteit van beide hul vanlyn en aanlyn betaalstelsels te verseker soos die afwagting voor Swart Vrydag opbou. Die betalingspesialismaatskappy, Zapper, se uitvoerende hoof, Mike Bryer, beklemtoon die belangrikheid van innoverende betaaloplossings wat vlot sal werk wanneer die inkopie-waansin begin. Bryer sê dit...

Moenie skuld op Swart Vrydag maak nie
Post

Moenie skuld op Swart Vrydag maak nie

Moenie skuld op Swart Vrydag maak nie Reaksie word ontvang op ‘n opname deur Debt Rescue in die buurland wat aandui dat 70 persent van finansieel-onderdrukte verbruikers beplan om op Swart Vrydag te fokus op transaksies vir noodsaaklike goedere soos kos, toiletware en elektronika. Ondanks ekonomiese uitdagings, beoog 83 persent om deel te neem, met...