Tag: Swartseeooreenkoms

Home Swartseeooreenkoms
Rusland moet terugkeer na Swartsee-ooreenkoms – Kosmos 94.1
Post

Rusland moet terugkeer na Swartsee-ooreenkoms – Kosmos 94.1

Rusland moet terugkeer na Swartsee-ooreenkoms Die vise-president van die Europese Kommissie, Josep Borrell Fontelles, het ‘n beroep op Rusland gedoen om op te hou om voedsel as ‘n wapen te gebruik. Die Europese Unie sê Rusland misbruik nou weerlose lande soos Afrika. ‘n Beroep word op Rusland gedoen om terug te keer tot die onderhandelingstafel, soos waarmee die Afrika-unie...

VN wil Swartsee-ooreenkoms verleng – Kosmos 94.1
Post

VN wil Swartsee-ooreenkoms verleng – Kosmos 94.1

VN wil Swartsee-ooreenkoms verleng Byna een jaar sedert die instelling van die Verenigde Nasies se Swartsee-inisiatief waartoe Rusland ingestem het, is meer as 32 miljoen ton voedsel vanaf drie Oekraïnse Swartsee-hawens na 45 lande op drie vastelande uitgevoer. Die inisiatief het die Wêreld-voedselprogram in staat gestel om meer as 725 000 ton koring te vervoer...