Amushelelo staan SWATF by vir vergoedingseise Michael Amushelelo, arbeidsaktivis en NEFF-lid, het hom vandag by die voormalige SWATF-troepe aangesluit om vergoeding vir die groep te eis. PLAN-soldate en die songenaamde kinders van die vryheidstryd was ook teenwoordig. Amushelelo betree nuwe grond omdat die soldate, wat aan die Suid-Afrikaanse kant in die bevrydingstryd baklei het, nog...
December 29, 2024