Tag: Swede

Home Swede
Turkse wetgewer keer Swede se Navo-aansoek goed
Post

Turkse wetgewer keer Swede se Navo-aansoek goed

Turkse wetgewer keer Swede se Navo-aansoek goed Swede beweeg al hoe nader aan lidmaatskap van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie nadat die Turkse parlement sy lidmaatskap goedgekeur het. Altesaam 287 uit 346 parlementslede het ten gunste van die lidmaatskap gestem. Swede het in Mei 2022 op dieselfde tyd as Finland aansoek gedoen om by Navo aan te...

Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk!
Post

Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk!

Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk! Swede het sy koudste Januarie-nag in 25 jaar aangeteken met ʼn lesing van minus 43,6 grade Celsius in die verre noorde, toe skielike koue die land en die naburige Finland getref het. ʼn Temperatuur van minus 49 grade is in Januarie 1999 in Swede aangeteken, wat...

Hongarye en Turkye werk nie saam oor Swede se Navo-aansoek nie
Post

Hongarye en Turkye werk nie saam oor Swede se Navo-aansoek nie

Hongarye en Turkye werk nie saam oor Swede se Navo-aansoek nie Daar is geen Hongaars-Turkse ooreenkoms met betrekking tot die bekragtiging van Swede se bod vir Navo-lidmaatskap nie, aangesien dit aan die Hongaarse parlement sal wees om te besluit wanneer om hieroor te stem, het premier Viktor Orban aan ‘n nuuskonferensie vanoggend gesê. Orban sê...

Aussies en Swede speel vir brons – Kosmos 94.1
Post

Aussies en Swede speel vir brons – Kosmos 94.1

Sokker: Aussies en Swede speel vir brons Sokker: ʼn Troosprys is vandag op die spel in die wedstryd om die bronsmedalje tussen die mede-gasvrou, Australië, en Swede in die Wêreldbeker vir Vroue. Die twee spanne kom vanoggend om tien-uur Suid-Afrikaanse tyd in Brisbane teen mekaar te staan, na nederlae in die halfeindstryde teen Engeland en...

Swede breek Banyana Banayna se harte – Kosmos 94.1
Post

Swede breek Banyana Banayna se harte – Kosmos 94.1

Sokker: Swede breek Banyana Banayna se harte Sokker: Die magtige Sweedse vrouespan het Banyana Banyana met 2-1 in die Wêreldbeker-kragmeting in Wellington in Nieu-Seeland geklop. Die rustyd-telling was nul-elk. Die Suid-Afrikaners het in die 48ste minuut ‘n 1-0 voorsprong gehad toe Hilda Magaia die eerste doel geskop het. Doele van Swede se Fridolina Rolfo en...

SA Moslems hou protes-optrede oor verbranding van Koran in Swede – Kosmos 94.1
Post

SA Moslems hou protes-optrede oor verbranding van Koran in Swede – Kosmos 94.1

SA Moslems hou protes-optrede oor verbranding van Koran in Swede Die Moslem-gemeenskapsforum het vandag protes-optrede by Mary Fitzgerald-plein in Johannesburg gehou oor die verbranding van die Koran in Swede. Die Sweedse regering het intussen die Islamofobiese optrede veroordeel. Die woordvoerder van die forum, Akhlaq Ahmed Saifee, sê dis verwerplike en skandalige optrede en sal nie...