Indian Wells: Dis Alcaraz en Swiatek Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, het sy Indian Wells-titel suksesvol verdedig. Die 20-jarige Spanjaard het die wêreld se nommer vier van Rusland, Daniil Medvedev, met 7-6 en 6-1 verslaan om sy eerste sege sedert verlede jaar se Wimbledon te behaal. In die vroue-afdeling het wêreld-nommer-een, Iga Swiatek...
Tag: Swiatek
Dis Sakkari teen Swiatek in die eindstryd
Dis Sakkari teen Swiatek in die eindstryd Oor na Tennis: Maria Sakkari het drie stelle en vier wedstrydpunte nodig gehad om die Amerikaanse Ope-kampioen, Coco Gauff, te klop vir ‘n eindstryd-kragmeting met die wêreld nommer-een Iga Swiatek by Indian Wells. Die negende gekeurde Sakkari van Griekeland het drie wedstrydpunte in die tweede stel prysgegee in...
Swiatek en haar raket slaan nog ‘n eindronde
Swiatek en haar raket slaan nog ‘n eindronde Tennis: Die wêreld se nommer-een-speler en toernooi-gunsteling, Iga Swiatek, het gemaklik die eindronde van Indian Wells gehaal toe sy Marta Kostyuk afgeransel het. Die Poolse speler het haar 21-jarige teenstander van Oekraïne oorheers om met 6-2, 6-1 te wen en haar tweede Vroue-tennis Assosiasie 1000-eindronde van die...
Topgekeurde Swiatek takel Wozniacki – Kosmos 94.1
Topgekeurde Swiatek takel Wozniacki Tennis: Wêreld nommer een Iga Swiatek pak die voormalige nommer een Caroline Wozniacki vanaand in die kwarteindstryd by Indian Wells. Hulle enigste vorige ontmoeting was in 2019. Die 33-jarige Wozniacki het in Januarie 2020 uitgetree maar verlede Augustus teruggekeer na die geboorte van haar twee kinders. Die 22-jarige Swiatek van Pole...
Gunsteling Iga Swiatek uit Dubai-ope
Gunsteling Iga Swiatek uit Dubai-ope Tennis: Die kwalifiseerder Anna Kalkinskaya van Rusland het die Poolse gunsteling Iga Swiatek in skoonstelle verras by gister se Dubai-ope, om haar plek te verseker in vanmiddag se eindstryd. Sy het Swiatek 6-4, 6-4 geklop en speel nou teen Jasmine Paolini van Italië, wat Sorana Cirstea van Romenië 6-2, 7-6...
Swiatek wen Doha-titel drie keer agtereenvolgens
Swiatek wen Doha-titel drie keer agtereenvolgens Tennis: Die wêreld se nommer-een-speler, Iga Swiatek van Pole het die Kataar-Ope gewen deur die wêreld se nommer vier, Elena Rybakina, met 7-6, 6-2 te klop. Swiatek het die eerste speler in byna nege jaar geword om ‘n Wêreldtennisvereniging-byeenkoms drie keer agtermekaar te wen. Haar oorwinning teen die Kazakhstani...
Alcaraz dominates on return to Australian Open as Swiatek shines
Carlos Alcaraz and Iga Swiatek powered into the second round of the Australian Open on Tuesday as Germany’s Alexander Zverev put aside legal worries at home to progress. World number two Alcaraz was electric under the lights on Rod Laver Arena, demolishing French veteran Richard Gasquet 7-6 (7/5), 6-1, 6-2 in his first competitive match...
Swiatek targets Australian Open glory as Osaka returns
Iga Swiatek is in scintillating form as she seeks a maiden Australian Open crown, but she could face a stiff test from defending champion Aryna Sabalenka while two-time winner Naomi Osaka is making her comeback. World number one Swiatek has won 17 of her 18 matches since she lost in the fourth round of her...
Swiatek blasts Poland past France and into United Cup final
Four-time Grand Slam winner Iga Swiatek and teammate Hubert Hurkacz swept top seeds Poland into the United Cup final on Saturday with a hard-fought victory over France. Hurkacz, at a career-high nine in the world, defeated left-hander Adrian Mannarino 6-3, 7-5 in Sydney before world number one Swiatek toppled Caroline Garcia 4-6, 6-1, 6-1. They will...
Holder Swiatek upset by Ostapenko at US Open as Djokovic cruises
Defending champion Iga Swiatek crashed out of the US Open on Sunday after defeat by Jelena Ostapenko and will lose her number one ranking, while Novak Djokovic marched into the quarter-finals. Swiatek grabbed the opening set against Ostapenko but the unpredictable Latvian stormed back to win 3-6, 6-3, 6-1 and secure her fourth victory in...