Tag: taai

Home taai
Stormers mik na oorwinning teen taai Ulster
Post

Stormers mik na oorwinning teen taai Ulster

Stormers mik na oorwinning teen taai Ulster Rugby: Die Stormers se direkteur van Rugby, John Dobson, sê sy span mik daarna om hulle oorwinning verlede week teen Edinburgh, vanmiddag teen ‘n taai Ulster in Kaapstad te herhaal. Dobson sê hulle het goeie aanvallende rugby in hulle 43-21 sege teen Edinburgh gespeel, maar hulle besef hulle...

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek
Post

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek Die Blitsbokke is in dieselfde groep as die All Blacks, Groot Brittanje en Ierland in die naweek se wêreldreeks-sewestoernooi in Vancouver, Kanada. Suid-Afrika is tans vierde op die punteleer nadat hulle die eerste toernooi in Dubai gewen het, maar nie baie goed gevaar het in Kaapstad en Perth...

Stormers verwag taai stryd teen Sale Sharks
Post

Stormers verwag taai stryd teen Sale Sharks

Stormers verwag taai stryd teen Sale Sharks Rugby: Die Kampioenskapsbeker is die naweek terug met die Suid-Afrikaanse spanne wat honger is vir oorwinnings om hul oorgang na die ronde van 16 te verdien. Die Bulle en die Stormers het twee wedstryde om hul top-vier-posisies te verseker om na die volgende ronde te vorder. Die Bulle...

Taai dag vier vir Geniel in die Dakar
Post

Taai dag vier vir Geniel in die Dakar

Taai dag vier vir Geniel in die Dakar Dag vier was uitdagend en moeilik vir al die jaers. Die 631 kilometer het bestaan uit ‘n 299 kilometer sneltrajek en Toyota Gazoo se Geniel de Villiers en sy navigator Dennis Murphy sê dit was uiters frustrerend. Hulle het 19de gekom vir die dag en is tans...

Iere verwag taai stryd teen All Blacks
Post

Iere verwag taai stryd teen All Blacks

Iere verwag taai stryd teen All Blacks Ierland se hoofafrigter, Andy Farrell, het ʼn onveranderde opdrafspan aangewys vir môre se Wêreldbeker-kwarteindstryd teen die All Blacks op die Stade de France in Parys. Wêreld nommer een, Ierland, het reeds 17-wedstryde agtereenvolgens gewen. Die Ierse veteraan, Conor Murray, het egter sy spanmaats gewaarsku om ‘n beter weergawe...

Bokke gereed vir taai stryd teen Pumas – Kosmos 94.1
Post

Bokke gereed vir taai stryd teen Pumas – Kosmos 94.1

Rugby: Bokke gereed vir taai stryd teen Pumas Rugby: Die Springbokke se hulpafrigter, Mzwandile Stick, sê die span is gereed vir ‘n brutale stryd teen die Pumas in ‘n opwarmingswedstryd vir die Wêreldbeker vanaand in Buenos Aires. Die plaasvervanger-haker van Argentinië, Agustin Creevy, gaan die eerste speler ooit in die die land se rugbygeskiedenis wees...