Tabarak Trading trek saak teen Boulter terug Die saak, waar die Britse miljardêr en moordbeskuldigde Harvey Boulter deur Tabarak Trading and Consulting in die Emirate vir 59 miljoen Namibiese dollar gedagvaar word is in die Windhoek-hoërhof teruggetrek en van die rol geskrap. Die saak het oor mislukte beleggings gehandel. Die aansoekers wou die uitspraak van...
December 29, 2024